wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Versamelname & Vergelykings

Total questions: 20

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.
Gee die korrekte versamelnaam vir visse.
a)
klas
b)
skool
c)
groep
d)
kolonie
2.
Gee die korrekte versamelnaam vir eiers
a)
broeisel
b)
kekkel
c)
baksel
d)
dosyn
3.
Gee die korrekte versamelnaam vir tande
a)
byt
b)
gebit
c)
kaak
d)
stel
4.
Gee die korrekte versamelnaam vir druiwe
a)
tros
b)
bos
c)
bondel
d)
bord
5.
Gee die korrekte versamelnaam vir beeste
a)
trop
b)
swerm
c)
kolonie
d)
tros
6.
Gee die korrekte versamelnaam vir wasgoed
a)
mandjie
b)
stapel
c)
bondel
d)
omo
7.
Gee een woord vir: tafels, stoele, beddens, banke
a)
meubels
b)
sitgoed
c)
sitkamer
d)
slaapkamer
8.
Gee een woord vir: appels, pere, lemoene, druiwe, perskes
a)
groente
b)
eetgoed
c)
lekkergoed
d)
vrugte
9.
Voltooi die lysie voertuie met die korrekte antwoord: bus, kar, motorfiets.......
a)
vliegtuig
b)
ruimtetuig
c)
warmlugballon
d)
trapkar
10.
Voltooi die lysie breekgoed met die korrekte woord: koppie, glas, beker....
a)
piering
b)
pot
c)
blompot
d)
skinkbord
11.
Voltooi die lysie gereedskap met die korrekte woord: hamer, spyker, tang.....
a)
skêr
b)
drom
c)
skroef
d)
viool
12.
Wat noem ons 'n persoon wat pille verkoop?
a)
"dealer"
b)
dokter
c)
apteker
d)
"supplier"
13.
Wat noem ons 'n persoon wat sport afrig?
a)
kaptein
b)
speler
c)
afrigter
d)
aanrigter
14.
Wat noem ons mense wat na 'n opvoering kyk?
a)
spektators
b)
gehoor
c)
toeskouers
d)
ouditeurs
15.
Voltooi die vergelyking: so lui soos 'n.....
a)
donkie
b)
graad 11-leerder
c)
esel
d)
muil
16.
Voltooi die vergelyking: so regop soos 'n....
a)
besem
b)
boom
c)
perske
d)
kers
17.
Voltooi die vergelyking: so vinnig soos 'n ...
a)
blits
b)
atleet
c)
Usain Bolt
d)
weerlig
18.
Voltooi die vergelyking: so mal soos 'n ...
a)
vark
b)
skaap
c)
haas
d)
hoender
19.
Voltooi die vergelyking: so maer soos 'n....
a)
kraai
b)
model
c)
annoreksies
d)
hond
20.
Voltooi die vergelyking: so lig soos 'n...
a)
haar
b)
blaar
c)
voël
d)
veer