wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Voorsetsels

Total questions: 17

Worksheet time: 6mins

Name
Class
Date
1.
Voltooi die sin met die korrekte voorsetsel: Die man val _____ongeluk oor sy tas.
a)
per
b)
by
c)
vir
d)
met 
2.
Ek is lief _______ my ma.
a)
ver
b)
vir
c)
op
d)
met
3.
Ek verkies koffie _____ tee. 
a)
oor 
b)
bo
c)
by
d)
met
4.
Ons gaan _____  trein na die konsert.
a)
met
b)
te
c)
per
d)
in
5.
Ek neem deel _____ netbal. 
a)
van 
b)
op
c)
in
d)
aan
6.
Skool begin elke oggend _____ 7:30. 
a)
teen
b)
by
c)
om
d)
voor
7.
Ons gaan die einde van die jaar _____ vakansie.
a)
aan
b)
op
c)
met
d)
oor
8.
Die man loop ____ voet na die bushalte.
a)
te
b)
per
c)
op
d)
by 
9.
Die kind kyk ____ die venster _____ na die groot boom. 
a)
uit, uit
b)
by, uit 
c)
uit, na
d)
by, buite
10.
Ons skryf die brief ___ aanleiding ____ die nuus op die TV. 
a)
teen, van
b)
as, vir
c)
as, van 
d)
na, van 
11.
Die man ly ____ depressie. 
a)
van
b)
met 
c)
aan
d)
te
12.
As jy stout was, moet jy ____ verskoning vra. 
a)
om
b)
vir
c)
met
d)
van 
13.
Die meisie loop _____ die hond.
a)
agter
b)
voor
c)
langs
d)
next
14.
Die bome is _____ die huis.
a)
langs
b)
voor 
c)
onder
d)
tussen
15.
Die huis is ______ die meisie en die bome.
a)
voor
b)
onder
c)
tussen
d)
langs
16.
Die kind is _____ die kombers _____ sy bed.
a)
onder, op
b)
in, op
c)
tussen , op
d)
onder, in
17.
Die bestuurder sit ______ in die kar.
a)
agter
b)
voor
c)
links
d)
regs