WorksheetsStatiese Elektrisiteit
Total questions: 11
Worksheet time: 6mins
Name
Class
Date
1.
Wat beteken die term ontlaai in Wetenskap?
a)
Gevaar word verminder
b)
Gevaar neem toe?
2.
Wat beteken die term wrywing
a)
Weerstand a.g.v kontak tussen voorwerpe.
b)
Kontak maar geen weerstand tussen voorwerpe.
3.
Wat word oorgedra tydens wrywing van een oppervlak na 'n ander?
a)
protone
b)
neutrone
c)
elektrone
4.
As twee positiewe ladings naby mekaar gehou word sal dit mekaar aantrek?
a)
Waar
b)
Onwaar
5.
Wat is 'n vonk?
a)
Elektrone beweeg oor 'n luggaping en verhit die lug.
b)
Elektrone beweeg oor 'n luggaping maar lug word nie verhit nie.
6.
Vonke kan beide skadelik en onskadelik wees?
a)
Onwaar ( slags skadelik)
b)
Onwaar (onskadelik)
c)
Waar.
7.
Hoekom mag daar nie gerook of oop vlamme naby vulstasies wees nie?
a)
Daar kan 'n ontploffing ontstaan a.g.v 'n vonk
b)
Daar mag gerook word en oop vlamme wees by vulstasies
8.
Wat is 'n elektriese skok?
a)
As jy 'n ongemaklike skok met 'n ander voorwerp beleef soos bv die yster van jou stoel.
b)
'n gemaklike gevoel wat jy beleef as elektrone van een objek deur jou vel beweeg
9.
Wat is 'n elektrostatiese aantrekking?
a)
Aantrekking tussen positief gelaaide kern en nagatief gelaaide elektrone binne 'n atoom
b)
Aantrekking tussen protone en elektrone.
10.
Groot elektriese skokke kan gevaarlik wees en lei tot ernstige beserings of selfs dood wat is 'n goeie voorbeeld van hierdie tipe skokke?
a)
'n skok wat jy ontvang was jy aan hare vat vol statiese elektrisiteit
b)
Weerlig
11.
Wat is die term wat gebruik word om elektrone veilig te ontlaai vanaf 'n voorwerp?
a)
Wrywing
b)
Aard
c)
Kragte
100 %
