wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Werkwoorde: By die huis

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.
a)
Die man bad.
b)
Die man hardloop.
c)
Die man stort.
d)
Die man draf.
2.
a)
Die kind gaan stap.
b)
Die kind word  wakker.
c)
Die kind eet.
d)
Die kind trek klere aan.
3.
a)
Sy maak ontbyt.
b)
Sy borsel haar tande.
c)
Sy maak die bed op.
d)
Sy maak aandete.
4.
Die man ...
a)
sing
b)
borsel sy tande
c)
maak ontbyt
d)
skeer
5.
Hy trek sy 
a)
kouse aan
b)
kouse nader
c)
broek aan
d)
hemp aan
6.
Hy ... sy tande.
a)
gorrel
b)
dra
c)
glimlag
d)
borsel
7.
Sy ... haar bed ...
a)
maak ... aan
b)
maak ... op
c)
maak ... deurmekaar
d)
maak ... af
8.
Ons ... die lig... om krag te spaar.
a)
slaap ... af
b)
lê ... aan
c)
skakel ... aan
d)
skakel ... af
9.
Sy wend ... aan.
a)
grimmering
b)
grimring
c)
grimering
d)
grimerin
10.
Hy ... die tafel
a)
staan
b)
sit
c)
dek
d)
drink
11.
Hy ... die wasgoed op.
a)
slaan
b)
trek
c)
skakel
d)
hang
12.
Sy ... die skottelgoed.
a)
gooi
b)
breek
c)
was
d)
los
13.
Sy ... die vloer met die besem.
a)
weeg
b)
vee
c)
was
d)
fee
14.
Sy ... haar rok.
a)
stryk
b)
struik
c)
streik
d)
struuk
15.
Hy ... die vullis weg.
a)
goeie
b)
goei
c)
gooi
d)
gou