wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Woordsoorte

Total questions: 20

Worksheet time: 11mins

Name
Class
Date
1.
Melissa speel met die bal.
a)
Soortnaam
b)
Eienaam
c)
Werkwoord
d)
Byvoeglike Naamwoord
2.
Ons sit by die tafel.
a)
Eienaam
b)
Soortnaam
c)
Werkwoord
d)
Byvoeglike naamwoord
3.
Jemma staan voor die klas.
a)
Soortnaam
b)
Eienaam
c)
Werkwoord
d)
Byvoeglike naamwoord
4.
Jemma staan voor die klas.
a)
Eienaam
b)
Soortnaam
c)
Werkwoord
d)
Byvoeglike Naamwoord
5.
Kate sit op die blou stoel.
a)
Eienaam
b)
Soortnaam
c)
Werkwoord
d)
Byvoeglike Naamwoord
6.
Kate sit op die blou stoel.
a)
Werkwoord
b)
Byvoeglike naamwoord
c)
Voorsetsel
d)
Voornaamwoord
7.
"Hou op praat asseblief."
a)
Werkwoord
b)
Voorsetsel
c)
Byvoelike naamwoord
d)
Voornaamwoord
8.
Ek is koud.
a)
Byvoelike naamwoord
b)
Werkwoord
c)
Voorsetsel
d)
Voornaamwoord
9.
Hy wil sy vriende sien.
a)
Voorsetsel
b)
Voornaamwoord
c)
Bywoord
d)
Byvoeglike naamwoord
10.
Susan is langer as haar sussie.
a)
Voornaamwoord
b)
Byvoeglike naamwoord
c)
Werkwoord
d)
Voorsetsel
11.
Mary skryf die wiskunde toets.
a)
Voorwerp
b)
Onderwerp
c)
Gesegde
12.
Mary skryf die wiskunde toets.
a)
Onderwerp
b)
Gesegde
c)
Voorwerp
13.
Mary skryf die wiskunde toets.
a)
Onderwerp
b)
Gesegde
c)
Voorwerp
14.
Gee die lydende vorm vir:  Dominic eet 'n toebroodjie.
a)
Dominic het 'n toebroodjie geëet.
b)
'n Toebroodjie eet Dominic.
c)
'n Toebroodjie word deur Dominic geëet.
d)
'n Toebroodjie was deur Dominic geëet.
15.
Gee die lydende vorm vir: Juffrou Blackhurst speel die klavier.
a)
Die klavier gespeel deur Juffrou Blackhurst.
b)
Juffrou Blackhurst word deur die klavier gespeel.
c)
Juffrou Blackhurst speel die klavier.
d)
Die klavier word deur Juffrou Blackhurst gespeel.
16.
Gee die meervoud vir: seun
a)
seuns
b)
seune
c)
seunne
d)
seunse
17.
Gee die meervoud vir: bed
a)
beds
b)
bedde
c)
beddens
d)
bede
18.
Gee die verkleinwoord vir:    boom
a)
boompie
b)
boomie
c)
bomie
d)
bompie
19.
Gee die verkleinwoord vir:     haas
a)
hasjie
b)
haastjie
c)
hassie
d)
hasie
20.
Sryf in die indirekte rede:     Erin sê: "Ek gaan Durban toe."
a)
Erin sê sy gaan Durban toe.
b)
Sy sê sy gaan Durban toe.
c)
Erin sê dat sy Durban toe gaan.
d)
Erin sê dat ek Durban toe gaan.