wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

See Woordeskat 1

Total questions: 14

Worksheet time: 7mins

Name
Class
Date
1.
Wat noem ons dit in Afrikaans?
a)
seekoei
b)
seekat
c)
krap
d)
pikkewyn
2.
Wat noem ons hierdie seediertjie?
a)
seekat
b)
pikkewyn
c)
krap
d)
seeperdjie
3.
Hierdie is 'n...
a)
seester
b)
seemaan
c)
stervis
d)
pylstert
4.
Hierdie is 'n ...
a)
seekat
b)
seeperdjie
c)
waterskilpad
d)
pylstert
5.
Hierdie is 'n ...
a)
kaggel
b)
vuurwapen
c)
vuurtoring
d)
brandweerwa
6.
Hierdie groot seedier is 'n...
a)
rob
b)
dolfyn
c)
walvis
d)
walrus
7.
Hierdie is 'n...
a)
roeiboot
b)
rooi boot
c)
skip
d)
duikboot
8.
Hierdie is 'n ...
a)
seewolf
b)
haai
c)
hi
d)
seeskilpad
9.
Ek grawe met 'n klein...
a)
grawie
b)
graffie
c)
grafie
d)
graafs
10.
Skep die sand in die ...
a)
grafie
b)
emmertjie
c)
vuurtoring
d)
duikbril
11.
Hulle hou vakansie op 'n ...
a)
yland
b)
eend
c)
eeland
d)
eiland
12.
Hierdie is 'n ...
a)
duikbril
b)
sonbril
c)
duikpak
d)
snorkel
13.
Ons tel ... op.
a)
skulpe
b)
slakke
c)
doppe
d)
skille
14.
Die man ... vis.
a)
skep
b)
gooi
c)
bak
d)
vang