wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Fairview Primary Afrikaans Begripstoets Baseline Assessment

Total questions: 10

Worksheet time: 50mins

Name
Class
Date
1.
Die Leeu
Die leeu ___________het lang maanhare.
a)
Die vrou
b)
mannetjie
2.
Die volwasse leeu weeg _________.
a)
200kg
b)
150kg
c)
350kg
d)
Ek verstaan nie
3.
Leeus leef of bly in _________
a)
Grotte
b)
troppe
c)
poppe
d)
ek verstaan nie
4.
Leeus is `n __________vir die mens.
a)
vriend
b)
troeteldier
c)
bedreiging
5.
Die Rooikat
Wat eet rooikatte?
a)
knaagdiere
b)
ape
c)
slange en wildsbokke
d)
almal die antwoorde is korrek
6.
Wat doen die Rooikat met hul prooi as hulle dit klaar gevang het.
a)
Hulle eet dit.
b)
Hulle deel dit.
c)
Hulle sleep dit op in die boom.
d)
Hulle speel met hul kos.
7.
Watter kleur is hul pels?
a)
geel
b)
bruin
c)
geel-grys tot rooi-bruin
d)
rooi
8.
Die Tier
Tiere leef in familiegroepe saam?
a)
waar
b)
onwaar
9.
Tiere jag snags.
a)
onwaar
b)
waar
10.
Tiere is baie mooi.
a)
onwaar
b)
waar