Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

1ste Kwartaal Woordeskat

Total questions: 20

Worksheet time: 3mins

Name
Class
Date
1.

'Knee' in Afrikaans

a)

knieë

b)

knee

c)

knie

2.

'Elbow' in Afrikaans

a)

elmboë

b)

elmbog

c)

elmboog

3.

Die meervoud van 'nek'

a)

neeke

b)

nekke

c)

neke

4.

Die meervoud van 'toon'

a)

toons

b)

tonne

c)

tone

5.

Die eerste maand van die jaar is...

a)

Desember

b)

Junie

c)

Januarie

6.

Die laaste maand van die jaar is ...

a)

Junie

b)

Januarie

c)

Desember

7.

Daar is ... seisoene in die jaar

a)

twee

b)

vier

c)

drie

8.

Die meervoud van 'kop' is ...

a)

kops

b)

kope

c)

koppe

9.

Die meervoud van 'wenkbrou' is

a)

wenkbrou's

b)

wenkbroues

c)

wenkbroue

10.

'Stomach' is Afrikaans is ...

a)

maag

b)

been

c)

ken

11.

Die meervoud van 'skouer' is ...

a)

skouerre

b)

skouere

c)

skouers

12.

Ek ... met my tong

a)

byt

b)

skryf

c)

lek

13.

Ek ... met my ore

a)

sien

b)

hoor

c)

kyk

14.

Ek ... met my neus

a)

proe

b)

lek

c)

ruik

15.

Somer is in ...

a)

Januarie

b)

Juine

c)

Augustus

16.

Winter is in ...

a)

Desember

b)

April

c)

Julie

17.

Daar is ... dae in 'n week

a)

twaalf

b)

vyf

c)

sewe

18.

Daar is ... maande in die jaar

a)

ses

b)

twaalf

c)

sewe

19.

Saterdag en Sondag is ...

a)

my verjaarsdag

b)

Kersfees

c)

naweek

20.

Jou 'van' is ...

a)

name

b)

surname

c)

your age