WorksheetsIntensiewe vorm
Total questions: 11
Worksheet time: 6mins
Die blom is baie geel.
grasgeel
goudgeel
geelgeel
pikgeel
Die sak is baie swart. Dit is ______swart
potswart
donkerswart
pikswart
baie droog
sanddroog
branddroog
kurkdroog
Die verf is baie groen. Dit is ___________________
grasblou
geelgroen
grasgroen
skoongroen
Brandmaer beteken...
Iets is baie vet
Iets is baie arm
Iets is baie maer
Iets is baie geel
Die pen is baie blou. Dit is ________________
potblou
pikblou
geelblou
donkerblou
Megan se hemp is baie rooi. Dit is ___________
bloedrooi
beeldrooi
roosrooi
pikrooi
Die dam in Kaapstad is dolleeg beteken...
Daar is geen water in dit nie. Dit is leeg.
Daar is baie water na die reen. Dit is vol.
Daar is geel water in die dam. DIe dam is geel.
Die dam het min water in dit. Daar is 'n bietjie water.
Ben se hemp is sopnat.
Die hemp is baie droog.
Die hemp is baie skoon.
Die hemp is baie nat.
Die hemp is baie blou.
Die varkie is baie vet. Dit is _____________.
Spekvet
Skatvet
brandvet
pikvet
Die foon is baie duur. Dit is ______________
soutduur
peperduur
goudduur
geelduur
