wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

verlede tyd

Total questions: 10

Worksheet time: 3mins

Name
Class
Date
1.

GEE die VERLEDE TYD:

Hy eet appels.

a)

Hy het appels geëet.

b)

Hy het appels ge-eet.

c)

Hy het geëet appels.

2.

GEE die VERLEDE TYD:

Hy verdwaal in die woud.

a)

Hy het in die woud geverdwaal.

b)

Hy het in die woud verdwaal.

c)

Hy het in die woud vergedwaal.

3.

GEE die VERLEDE TYD:

Ek het 'n rooi fiets.

a)

Ek het 'n rooi fiets gehaat.

b)

Ek het 'n rooi fiets gehet.

c)

Ek het 'n rooi fiets gehad.

4.

GEE die VERLEDE TYD:

Ek wil huis toe gaan.

a)

Ek wou huis toe gaan.

b)

Ek wou huis toe gegaan het.

c)

Ek wil huis toe gegaan het.

5.

GEE die VERLEDE TYD:

Ek speel sokker by die skool.

a)

Gister ek sokker by die skool het gespeel.

b)

Gister ek het sokker by die skool gespeel.

c)

Gister het ek sokker by die skool gespeel.

6.

GEE die VERLEDE TYD:

Ek ontmoet hom by die fliek.

a)

Ek het hom by die fliek ontmoet.

b)

Ek het hom by die fliek geontmoet.

c)

Ek hom het by die fliek ontmoet.

7.

GEE die VERLEDE TYD:

Ek staan vroeg op.

a)

Ek het vroeg op gestaan.

b)

Ek het vroeg opgestaan.

c)

Ek vroeg het opgestaan.

8.

GEE die VERLEDE TYD:

Ons skryf die werk af.

a)

Ons het die werk af geskryf.

b)

Ons het die werk afgeskryf.

c)

Ons het die werk geskryf af.

9.

GEE die VERLEDE TYD:

Ek moet 'n opstel skryf.

a)

Gister moes ek 'n opstel skryf.

b)

Gister ek moes 'n opstel skryf.

c)

Gister ek moet 'n opstel geskryf het.

10.

GEE die VERLEDE TYD:

Ek het jou lief!

a)

Ek het jou gelief!

b)

Ek het jou lief gehad!

c)

Ek het jou lief gehaat!

d)

Ek gelief jou!