WorksheetsWilde Diere
Total questions: 11
Worksheet time: 6mins
Name
Class
Date
1.
Die ____ is groter as die kar.
a)
Ollifant
b)
oliefant
c)
olifant
d)
olivant
2.
Die ______ het maanhare ( a mane).
a)
leeu
b)
leu
c)
leue
d)
looi
3.
Watter een ( which one) is ń buffel?
a)
b)
c)
d)
4.
Ons moet die ________ beskerm ( protect).
a)
rinoster
b)
renosser
c)
rynoster
d)
renoster
5.
Die _______ het ń baie lang nek.
a)
sebra
b)
kameel
c)
kameelperd
d)
olifant
6.
Die _______ staan op sy agterpote ( hind legs).
a)
b)
kat
c)
katmeer
d)
meerkat
7.
Die _______ lê op ń tak ( branch) in die boom.
a)
luiperd
b)
lyperd
c)
perdlui
d)
luieperd
8.
Die ______ het wit en swart strepe (stripes).
a)
donkie
b)
perd
c)
zebra
d)
sebra
9.
Die ______ kom nie van Afrika af nie.
a)
teer
b)
tier
c)
teir
d)
tear
10.
Hierdie bok is ń________.
a)
empala
b)
inpala
c)
impala
d)
umpala
11.
Dit is die groot ______.
a)
drie
b)
vier
c)
vyf
d)
ses
100 %
