wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 5 : Voorsetsels (Preposititions)

Total questions: 20

Worksheet time: 3mins

Name
Class
Date
1.

My hond speel ... my.

a)

op

b)

in

c)

aan

d)

met

2.

Die groot boerbul stap ... 'n leiband.

a)

op

b)

in

c)

aan

d)

met

3.

Die katjie drink melk ... sy bak.

a)

uit

b)

in

c)

aan

d)

langs

4.

Wanneer hy siek is, neem ons die hondjie ... die veearts toe.

a)

agter

b)

na

c)

vir

d)

onder

5.

Die parkiet sit ... sy stokkie ... sy koutjie.

a)

aan ... met

b)

op ... aan

c)

op ... in

d)

langs ... in

6.

Die tropiesevis swem ... die vistenk.

a)

aan

b)

langs

c)

agter

d)

in

7.

Die klein katjie slaap ... sy kombers ... in sy mandjie.

a)

aan ... in

b)

onder ... in

c)

na ... in

d)

agter ... in

8.

Die katjie lê ... die kussing.

a)

in

b)

aan

c)

op

d)

met

9.

Die duif vlieg ... die winkel se dak.

a)

in

b)

aan

c)

oor

d)

met

10.

Die hond hardloop ... die kat ...

a)

bo ... aan

b)

onder ... in

c)

agter ... aan

d)

langs ... aan

11.

Ek vang die vissie ... 'n visnet.

a)

met

b)

in

c)

aan

d)

oor

12.

Die klein marmotjie lê ... sy ma.

a)

oor

b)

in

c)

langs

d)

aan

13.

Die perd staan ... die boom.

a)

in

b)

oor

c)

op

d)

onder

14.

Ek gesels ... my troeteldiere.

a)

langs

b)

met

c)

onder

d)

bo

15.

Ek is baie lief ... my troeteldiere.

a)

aan

b)

vir

c)

met

d)

agter

16.

Ons kyk ... die tropiesevisse in die akwarium.

a)

na

b)

in

c)

oor

d)

op

17.

Die perd slaap ... sy stal.

a)

op

b)

met

c)

onder

d)

in

18.

Die halsband is ... my hondjie se nek.

a)

in

b)

om

c)

aan

d)

met

19.

Die hondjie se naamplaatjie is ... sy halsband.

a)

aan

b)

in

c)

met

d)

langs

20.

My hondjie slaap ... my ... my bed.

a)

langs ... op

b)

met ... bo

c)

onder ... met

d)

voor ... in