wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Die Diewe / Lisa se storie

Total questions: 20

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Hoe oud is Lisa?

a)

tien jaar oud

b)

twaalf jaar oud

c)

nege jaar oud

2.

Wanneer vier Lisa haar verjaarsdag?

a)

In die oggend.

b)

Gedurende die skoolvakansie.

c)

In April.

3.

Wat is Lisa se boetie se naam?

a)

Daan

b)

Dave

c)

Donald

d)

Danie

4.

Kyk na die prentjie op bladsy 3. Hoeveel ballonne is op die tafel?

a)

vier

b)

tien

c)

dertig

5.

Wat alles sien jy op die tafel?

a)

tamaties, appels, lemoene, skyfies

b)

lekkers, boeke, hamburger, penne

c)

roomys, kaas, pizza, koek

d)

skyfies, koeldrank, roomys, lekkers, 'n sjokolade koek,

6.

Wat is die bure se dogter se naam?

a)

Grizelda

b)

Gruella

c)

Grizanda

7.

Hoe beskryf Lisa vir Grizelda aan ons?

a)

Sy is vriendelik.

b)

Sy is mooi.

c)

Sy is kwaai.

d)

Sy is stout.

8.

Wat beteken die woord geheim?

a)

om te raas

b)

om die nuus / verrassing met almal te deel

c)

om 'n verrassing (surprise) stil te hou

9.

Wat is fout met Grizelda?

a)

Haar toon is seer.

b)

Haar arm is seer.

c)

Haar kop is seer.

d)

Haar maag is seer.

10.

Wat dink sy sal haar kopseer beter maak?

a)

'n koeldrank

b)

'n sny koek

c)

slaap

d)

'n roomys

11.

Wat doen Lisa en Danie in die sitkamer.

a)

Hulle sit stil en lees 'n boek.

b)

Hulle spring tou.

c)

Danie slaan sy trom.

12.

Wie het Lisa se ma se slaapkamer venster gebreek?

a)

Danie

b)

Die diewe.

c)

Grizelda

13.

Wie het die diewe 'n poets gebak?

a)

Danie

b)

Die kat

c)

Grizelda

d)

Lisa

14.

Wie het die diewe kom haal?

a)

Die polisie

b)

Ma

c)

Pa

d)

Grizelda

15.

Lisa se ma het hulle nie geglo nie. Wat moes hulle doen om 'n koek te koop?

a)

'n Koek bak.

b)

Hulle sakgeld bymekaar sit.

c)

Ma het 'n ander koek gekoop.

16.

Hou Lisa en Danie van Grizelda?

a)

Ja

b)

Nee

17.

Hoeveel diewe sien jy op bladsy 20?

a)

vyf

b)

ses

c)

twee

d)

drie

18.

Wat het Grzelda gedoen toe die diewe inbreek?

a)

Sy het hulle gevang.

b)

Sy het gehuil.

c)

Sy het gelag.

d)

Sy het geslaap.

19.

Het ma hulle geglo?

a)

Ja

b)

Nee

20.

Wat het Lisa gebruik om die diewe te vang.

a)

'n boek

b)

'n koek

c)

'n springtou