NEW
Font size
WorksheetsOns eet uit.
Total questions: 21
Worksheet time: 11mins
Kom ons gaan eet ______.
yt
eit
uit
ate
Kom ons _______ ( order) ons kos.
eet
betaal
bestel
deel
Dankie vir die kos, ________ ( waiter)
oupa
seun
meisie
kelner
Kom ons _______ (share) melkskommel.
deel
eet
koop
gee
Ek wil asseblief ń pizza_______.
he
het
hê
gehad
Ek wil ______ ń hamburger hê.
asseblief
dankie
nie
plesier
Die ______ is heerlik.
skommel
melkskommel
skommelmelk
Kyk na die ______. Wat wil jy hê?
spyskaart
menu
Hier is ons ______!
lekkers
kos
drankies
Ek is lus vir slaai! ( I feel like salad) Wat wil _____ hê?
jou
julle
jy
Ek wil ń hamburger 🍔 ________. (Order)
stel
bestel
Wat gaan jy _______ ( order)?
bestelling
eet
bestel
Ek wil ook (also) ______ hê ( to have).
gereg
voorgereg
hoofgereg
nagereg
Hier kom ons _________.
cooldrank
koeldrank
Die melkskommel is baie _____.
leker
lekker
Gee die tamatiesous ______.
an
aan
Ek is baie _______ ( thirsty).
honger
dors
Ek hou van _______.
roomys
ysroom
Ek is so ______.
dors
moeg
honger
Ek is _______ ( full).
honger
dors
versadig
Dit was lekker. Kom ons ____ huis toe.
gaan
kry
