wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Teaterteminologie (Graad 8)

Total questions: 17

Worksheet time: 9mins

Name
Class
Date
1.

Die groep mense wat in beheer is van al die tegniese aspekte van ‘n toneelstuk, bv. klank, beligting, toneelverwisselinge.

a)

Akteurs

b)

Tegniese span

c)

Regisseur

d)

Karakters

2.

Hierdie is die musiek of byklanke wat gebruik word om die stemming van die toneelstuk te versterk.

a)

Rekwisiete

b)

Dekor

c)

Klank

d)

Repetisie

3.

Verskeie klein voorwerpe wat die akteur op die verhoog gebruik, bv. ‘n boek of ‘n kers. (Word ook “props”genoem in Engels)

a)

Rekwisiete

b)

Dekor

c)

Dialoog

d)

Kostuums

4.

Dit is die oefening van ‘n toneelstuk.

a)

Regisseur

b)

Repetisie

c)

Toneelstuk

d)

Dramaturg

5.

‘n Persoon wat ‘n rol vertolk in ‘n toneelstuk.

a)

Karakter

b)

Dramaturg

c)

Regisseur

d)

Akteur

6.

Verskeie groter voorwerpe om aan te dui waar die toneel afspeel, bv. ‘n rusbank of ‘n tafel.

a)

Dekor

b)

Rekwisiete

c)

Dialoog

d)

Teks

7.

Dit is die ligte wat gebruik word om ‘n spesifieke atmosfeer te skep, bv. skemer sal bietjie donkerder wees as die middel van die dag.

a)

Klank

b)

Beligting

c)

Tegniese span

d)

Dramateks

8.

'n Akteur speel nie homself nie, maar 'n ______________

a)

regisseur

b)

karakter

c)

dramaturg

d)

plekaanwyser

9.

Hierdie persoon neem die gehoorlede se kaartjies.

a)

Akteur

b)

Regisseur

c)

Dramaturg

d)

Plekaanwyser

10.

Dit is die groep akteurs wat by ‘n spesifieke produksie betrokke is.

a)

'n Geselskap

b)

'n Tegniese span

c)

'n Groep karakters

d)

'n Dramateks

11.

Hy/sy gee leiding aan die akteurs en tegniese span.

a)

Die dramaturg

b)

Die akteur

c)

Die tegniese assistent

d)

Die regisseur

12.

Hierdie is die klere wat die karakters dra.

a)

Dekor

b)

Rekwisiete

c)

Kostuums

d)

Beligting

13.

Dit is ‘n gesprek tussen twee of meer karakters.

a)

Die dialoog

b)

Die repetisie

c)

Die verhoogaanwysings

d)

Die teaterkuns

14.

Dit is ‘n alleenspraak van een karakter.

a)

Prosa

b)

Monoloog

c)

Dialoog

d)

Verhoogaanwysings

15.

Die teks word deur hierdie person geskryf.

a)

Die dramaturg

b)

Die regisseur

c)

Die plekaanwyser

d)

Die karakter

16.

Die Engelse woord hiervoor is acting.

a)

Toneelkuns

b)

Toneelteks

c)

Toneelspeler

d)

Toneelspel

17.

Hierdie is die term wat gebruik word om alle kunsvorme van opleiding en instruksie is die veld van drama te beskryf.

a)

Teaterteks

b)

Teaterkuns

c)

Dramateks

d)

Drama-agtig