wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Verlede Tyd Graad 5

Total questions: 10

Worksheet time: 4mins

Name
Class
Date
1.

GEE die VERLEDE TYD:

Hy eet appels.

a)

Hy het appels geëet.

b)

Hy het appels ge-eet.

c)

Hy het geëet appels.

2.

GEE die VERLEDE TYD:

Ek het 'n rooi fiets.

a)

Ek het 'n blou fiets gehaat.

b)

Ek het 'n blou fiets gehet.

c)

Ek het 'n blou fiets gehad.

3.

GEE die VERLEDE TYD:

Ek staan vroeg op.

a)

Ek het vroeg op gestaan.

b)

Ek het vroeg opgestaan.

c)

Ek vroeg het opgestaan.

4.

GEE die VERLEDE TYD:

Ek het jou lief!

a)

Ek het jou gelief!

b)

Ek het jou lief gehad!

c)

Ek het jou lief gehaat!

d)

Ek gelief jou!

5.

GEE die VERLEDE TYD:

James is die slimste seun in ons klas.

a)

James het die slimste gewees.

b)

James was die slimste seun in ons klas.

c)

James was die slimste.

6.

GEE die VERLEDE TYD:

Die man oefen elke oggend in die park.

a)

Die man het elke oggend in die park geoefen.

b)

Die man het geoefen.

c)

Die man was elke oggend geoefen.

7.

GEE die VERLEDE TYD:

Die kinders is baie stout in die Wiskunde klas.

a)

Die kinders het baie stout in die Wiskunde klas.

b)

Die kinders was gewees baie stout in die Wiskunde klas.

c)

Die kinders was baie stout in die Wiskunde klas.

8.

GEE die VERLEDE TYD:

Jan het 'n interessante boek.

a)

Jan het 'n interessante boek gelees.

b)

Jan het 'n interessante boek gehet.

c)

Jan het 'n interessante boek gehad.

9.

GEE die VERLEDE TYD:

Die kinders speel lekker op die speelgrond.

a)

Die kinders het lekker op die speelgrond gespeel.

b)

Die kinders gespeel lekker.

c)

Die kinders het gespeel lekker.

10.

GEE die VERLEDE TYD:

Die onderwyser is baie kwaad vir die studente.

a)

Die onderwyser was baie kwaad vir die studente.

b)

Die onderwyser was baie kwaad vir die studente gewees.

c)

Die onderwyser moet baie kwaad vir die studente.