wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

My Japan

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Die oomblik wat die handeling aan die gang gesit word, word die ..... genoem.

a)

eksposisie

b)

draaipunt

c)

motoriese moment

d)

wending

2.

Hoe word die protagonis gedefinieer?

a)

Die hoofkarakter- alles sentreer om hierdie karakter.

b)

Staan vir dit wat reg is.

c)

Staan tussen twee strydende partye.

d)

Dit is dieselfde as 'n antagonis.

3.

Hierdie mitologiese figuur is 'n misterieuse monster met kloue en 'n harige gesig.

a)

Futakuchi-onna

b)

Akashita

c)

Madusa

d)

Okiku

4.

In families waar die kos op onverklaarbare wyses wegraak, mag die slagoffers van hierdie mitologiese figuur wees.

a)

Akashita

b)

Okiku

c)

Tessan Aoyama

d)

Futakuchi-onna

5.

Wat beteken die Japanese woord "nami"

a)

hawe

b)

golf

c)

water

d)

see

6.

Waar het 'n tsunami op 11 Maart 2011 verwoesting gesaai?

a)

Japan

b)

Thailand

c)

Fukushima

7.

In die drama verwys "Gotham City" na:

a)

'n Sielkundige inrigting

b)

Batman se huis

c)

'n Plek waar Goths uithang.

d)

Die plek waar die nare towenaar bly.

8.

Wie is Marioka San?

a)

'n Japannese kalligraaf

b)

Ilse se pa

c)

Mercia se man

d)

Danie se vriend

9.

Wat beteken"Amaja" in Japanees?

a)

Winter

b)

Reën

c)

Storm

d)

Nagreën

10.

Wat is die motoriese moment in My Japan?

a)

Danie wat verdrink.

b)

DIe suster en Matrone wat besig is om pilletjies uit te deel.

c)

Wanneer Ilse haar toespraak lewer.