wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Morfologie hersiening (graad 9)

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die definisie van 'n stam/basis?

a)

Staan saam met 'n afleiding

b)

Die kleinste betekenisvolle eenheid van 'n woord.

c)

Klankwisseling

2.

Wat is die betekenis van die afledingsmorfeem "be" in bekroon?

a)

voorsien van

b)

weer

c)

nie

d)

wegneem

3.

Wat is die betekenis vn die afleidingsmorfeem "her" in hersien?

a)

voorsien van

b)

sonder

c)

weer

d)

nie

4.

"Herskryf" is 'n voorbeeld van 'n:

a)

samestelling

b)

samestellende afleiding

c)

afleiding

5.

Skoolbank is 'n voorbeeld van 'n:

a)

Samestelling

b)

Afleiding

c)

Samestellende afleiding

6.

Wat is die funksie van die deelteken?

a)

Dui die besondere klankwaarde van die klinker aan.

b)

Tussen twee voegwoorde

c)

Dui 'n nuwe lettergreep aan.

7.

Verdeel "asseblief" in klankgrepe

a)

a-se-blief

b)

as-se-blief

c)

as-e-blief

d)

a-se-bli-ef

8.

Wat is die funksie van die onderstreepte woorddeel:

kinderboek

a)

morfeem

b)

verbindingsklank

c)

en

9.

Waarvoor staan die afkorting ATKV?

a)

Afrikaanse Taal-en Kultuurvereniging

b)

Afrikaanse taal-en kultuurvereniging

c)

Afrikaanse Taal en Kultuurvereniging

d)

Afrikaanse Teken- en Kleur

10.

Wat is die stam van: skouperd

a)

perd

b)

skou + perd

c)

skou

d)

skouperd