wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Klanke (Hersien 1)

Total questions: 115

Worksheet time: 58mins

Name
Class
Date
1.

Benoem die volgende prentjie.

a)

bal

b)

ball

c)

bol

d)

boll

2.

Benoem die volgende prentjie.

a)

tas

b)

bag

c)

bek

d)

tuis

3.

Benoem die volgende prentjie.

a)

kat

b)

katt

c)

kaat

d)

cat

4.

Benoem die volgende prentjie.

a)

tia

b)

daas

c)

das

d)

des

5.

Benoem die volgende prentjie.

a)

kam

b)

kaam

c)

comb

d)

cam

6.

Ons slaap binne-in die _______.

a)

bed

b)

bad

c)

kombuis

d)

badkamer

7.

Benoem die volgende liggaamsdeel.

a)

been

b)

baan

c)

benn

d)

beun

8.

Benoem die volgende prent.

a)

beer

b)

been

c)

boar

d)

buur

9.

Ons lees die storie uit die _________.

a)

boek

b)

booke

c)

doek

d)

biek

10.

'n ______ bly op 'n plaas.

a)

Boer

b)

Vrou

c)

Bier

d)

Kat

11.

Gee die korrekte Afrikaanse woord.

a)

bok

b)

buk

c)

boek

d)

biek

12.

Benoem die volgende prent.

a)

boom

b)

bom

c)

trea

d)

trom

13.

My oupa het sy eie ________. Gebruik die prent om jou te help.

a)

boot

b)

skip

c)

bot

d)

skep

14.

Benoem die volgende prent.

a)

broek

b)

brouk

c)

romp

d)

rok

15.

Wat is hierdie in Afrikaans?

a)

broer

b)

brou

c)

boetjie

d)

brour

16.

Benoem die prent.

a)

brood

b)

broed

c)

broud

d)

bried

17.

Ons ry oor die ________. Gebruik die prent as leidraad.

a)

brug

b)

druk

c)

kar

d)

fiets

18.

Kies die korrekte werkwoord.

a)

brul

b)

leeu

c)

mond

d)

tande

19.

Benoem die prentjie.

a)

bul

b)

bull

c)

boel

d)

boul

20.

Ons ry skool toe met 'n _______. Gebruik die prent om jou te help met die antwoord.

a)

bus

b)

bos

c)

bis

d)

buss

21.

Ons klim op die ______.

a)

dak

b)

venster

c)

bank

d)

tas

22.

My pa dra 'n _______ werk toe. Gebruik die prent om jou te help.

a)

das

b)

tas

c)

kas

d)

kat

23.

Benoem die volgende prent.

a)

dief

b)

douf

c)

duif

d)

dof

24.

Hierdie kar is duur.

a)

waar

b)

onwaar

25.

Benoem die getal.

a)

een

b)

twee

c)

en

d)

tien

26.

Benoem die prent.

a)

eend

b)

aand

c)

leeu

d)

haas

27.

Ek ry met my ______ in die middag.

a)

fiets

b)

feits

c)

viets

d)

fuits

28.

Die baba ________ groot mond.

a)

gaap

b)

geep

c)

guur

d)

suur

29.

Hierdie teken beteken dat die produk is:

a)

gif

b)

lekker

c)

suur

d)

duur

30.

Kies die korrekte werkwoord

a)

gluur

b)

duur

c)

suur

d)

meisie

31.

Benoem die volgende prent.

a)

gom

b)

kougom

c)

das

d)

sak

32.

Benoem die volgende prent.

a)

piesang

b)

groot

c)

skoon

d)

boot

33.

Benoem die volgende prent.

a)

haan

b)

hen

c)

haas

d)

hond

34.

Benoem die volgende prent.

a)

haas

b)

haan

c)

hond

d)

bok

35.

Benoem die volgende prent.

a)

hen

b)

haan

c)

haas

d)

kaas

36.

Die baba ______. Gebruik die prent om die korrekte werkwoord te kies.

a)

hoes

b)

slaap

c)

loop

d)

kruip

37.

Benoem die volgende prent.

a)

hondjie

b)

hasie

c)

bokkie

d)

haas

38.

Benoem die volgende prent.

a)

hut

b)

hoed

c)

boek

d)

bus

39.

Die seuntjie _____ die skoenlapper. Kies die korrekte werkwoord.

a)

vang

b)

loop

c)

sit

d)

slaap

40.

Benoem die volgende prent.

a)

juffrou

b)

man

c)

meneer

d)

kind

41.

Benoem die volgende prent.

a)

meneer

b)

vrou

c)

kind

d)

juffrou

42.

Benoem die volgende prent.

a)

kaas

b)

koos

c)

kas

d)

kous

43.

Benoem die volgende prent.

a)

kam

b)

sak

c)

tas

d)

kas

44.

Benoem die volgende prent.

a)

kar

b)

kat

c)

tas

d)

sak

45.

Benoem die volgende prent.

a)

kat

b)

kar

c)

hond

d)

haas

46.

Die man rus sy ______ op sy hand.

a)

ken

b)

hand

c)

oog

d)

oor

47.

Benoem die volgende prent.

a)

koek

b)

kook

c)

goud

d)

koor

48.

Benoem die volgende prent.

a)

kos

b)

koek

c)

pampoen

d)

piesang

49.

Die vrou doen ________teen die muur.

a)

kuns

b)

guns

c)

oog

d)

neus

50.

Kies die korrekte werkwoord vir die volgende prent.

a)

kwaad

b)

brul

c)

gelukkig

d)

hartseer

51.

Kies die korrekte werkwoord vir die volgende werkwoord.

a)

lag

b)

bul

c)

kwaad

d)

hartseer

52.

Benoem die volgende prent.

a)

lam

b)

kam

c)

tas

d)

hond

53.

Benoem die volgende prent.

a)

leer

b)

seer

c)

veer

d)

peer

54.

Kies die korrekte werkwoord vir die volgende prent.

a)

lees

b)

leer

c)

boek

d)

skoen

55.

Benoem die volgende prent.

a)

lig

b)

lug

c)

lag

d)

loop

56.

Benoem die volgende prent.

a)

lip

b)

tand

c)

oog

d)

oor

57.

Die kat _______ verby die deur. Kies die korrekte werkwoord.

a)

loer

b)

gluur

c)

brul

d)

soek

58.

Kies die korrekte werkwoord. Gebruik die prent as hulpmiddel.

a)

loop

b)

slaap

c)

swaai

d)

sit

59.

Benoem die volgende prent.

a)

maan

b)

man

c)

maer

d)

muur

60.

Benoem die volgende prent.

a)

mes

b)

mas

c)

man

d)

hen

61.

Benoem die volgende prent.

a)

mielie

b)

meilie

c)

mielei

d)

milie

62.

Benoem die volgende prent.

a)

mier

b)

muis

c)

makou

d)

mossie

63.

Benoem die volgende prent.

a)

mot

b)

mier

c)

makou

d)

muis

64.

Benoem die volgende prent.

a)

muur

b)

mier

c)

mou

d)

mus

65.

Goeie dag. My _______ is:

a)

naam

b)

neem

c)

nam

d)

noem

66.

Benoem die volgende prent.

a)

nes

b)

mes

c)

ses

d)

tel

67.

Kies die korrekte werkwoord wat by die prent pas.

a)

nies

b)

sies

c)

kies

d)

neus

68.

Wat is hierdie in Afrikaans.

a)

nuus

b)

nies

c)

neus

d)

siek

69.

Die deur is ________. Kies die korrekte woord.

a)

oop

b)

toe

c)

skoon

d)

groot

70.

Benoem die volgende prent.

a)

pan

b)

pen

c)

pos

d)

bos

71.

Benoem die volgende prent.

a)

peer

b)

seer

c)

pit

d)

sit

72.

Benoem die volgende prent.

a)

pen

b)

pan

c)

sak

d)

hen

73.

Benoem die volgende prent.

a)

pet

b)

pad

c)

pen

d)

sak

74.

Benoem die volgende prent.

a)

pil

b)

pit

c)

sit

75.

Benoem die volgende prent.

a)

pit

b)

pil

c)

sit

76.

Benoem die volgende prent.

a)

pot

b)

pit

c)

bot

d)

bus

77.

Kies die korrekte werkwoord deur na die prent te kyk.

a)

proe

b)

soek

c)

staan

d)

loop

78.

Benoem die volgende prent.

a)

rivier

b)

see

c)

ruvier

d)

rovier

79.

Wat doen die man? Dink aan 'n werkwoord.

a)

roep

b)

soek

c)

kyk

d)

sien

80.

Benoem die volgende prent.

a)

rok

b)

romp

c)

broek

d)

hemp

81.

Benoem die volgende prent.

a)

romp

b)

rok

c)

broek

d)

hemp

82.

Jy mag nie hier _______ nie.

a)

rook

b)

lees

c)

skree

d)

roep

83.

Benoem die volgende prent.

a)

roos

b)

bos

c)

ros

d)

ras

84.

Die man se knie is _______. Kies die korrekte werkwoord.

a)

seer

b)

seur

c)

lekker

d)

siek

85.

Benoem die volgende getal.

a)

ses

b)

tien

c)

vier

d)

vyf

86.

Kies die korrekte werkwoord wat by die prent pas.

a)

siek

b)

opgewonde

c)

warm

d)

gelukkig

87.

Benoem die volgende prent.

a)

sif

b)

pit

c)

gif

d)

vin

88.

Die teddiebeer _______ op die stoel.

a)

sit

b)

staan

c)

loop

d)

stap

89.

Benoem die volgende prent.

a)

skip

b)

boot

c)

bot

d)

skuur

90.

Benoem die volgende prent.

a)

skoen

b)

broek

c)

koek

d)

soek

91.

Benoem die volgende prent.

a)

skoenlapper

b)

haan

c)

hen

d)

hond

92.

Die mense maak die huis _______.

a)

skoon

b)

vuil

c)

skoen

d)

skuur

93.

Benoem die volgende prent.

a)

skuur

b)

huis

c)

paleis

d)

skier

94.

Wat doen die baba in die prent?

a)

slaap

b)

loop

c)

huil

d)

siek

95.

Ons doen 'n _______ in Wiskunde.

a)

som

b)

son

c)

sim

d)

sin

96.

Benoem die volgende prent.

a)

son

b)

sin

c)

som

d)

sit

97.

Kies die korrekte werkwoord vir die volgende prent.

a)

staan

b)

sit

c)

hardloop

d)

hoor

98.

Benoem die volgende prent.

a)

stok

b)

bok

c)

klok

d)

hond

99.

Kies die korrekte woord wat by die prent pas.

a)

suur

b)

sier

c)

sir

d)

seur

100.

Benoem die volgende prent.

a)

tas

b)

dak

c)

pak

d)

klap

101.

Die seuntjie ______ met sy vingers. Kies die korrekte werkwoord.

a)

tel

b)

gebruik

c)

sien

d)

kyk

102.

Benoem die volgende prent.

a)

tent

b)

ken

c)

bed

d)

mes

103.

Benoem die volgende nommer.

a)

tien

b)

tein

c)

vier

d)

veir

104.

Benoem die volgende prent.

a)

tier

b)

teir

c)

tir

d)

tuur

105.

Benoem die volgende prent.

a)

toon

b)

tien

c)

ton

d)

been

106.

Benoem die volgende getal.

a)

twee

b)

twie

c)

twei

d)

twuu

107.

Benoem die volgende prent.

a)

twaalfuur

b)

twaalfier

c)

twaalfoer

d)

twaafeur

108.

Benoem die volgende prent.

a)

veer

b)

vier

c)

veur

d)

voer

109.

Benoem die volgende nommer.

a)

vier

b)

veer

c)

fier

d)

vuur

110.

Die haai se _____ steek bo die water uit.

a)

vin

b)

vis

c)

gif

d)

lip

111.

Benoem die volgende prent.

a)

vis

b)

vin

c)

sin

d)

pil

112.

Benoem die volgende liggaamsdeel.

a)

voet

b)

kop

c)

neus

d)

hand

113.

Benoem die volgende prent.

a)

vul

b)

bul

c)

brulpadda

d)

vis

114.

Benoem die volgende prent.

a)

vuur

b)

veir

c)

vier

d)

veur

115.

Benoem die volgende getal.

a)

nul

b)

tien

c)

ses

d)

vier