WorksheetsDie sitkamer
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Name
Class
Date
1.
Die familie is in die _________.
a)
eetkamer
b)
sitkamer
c)
slaapkamer
2.
Pa lē en lees op die groen ______.
a)
gemakstoel
b)
bed
c)
rusbank
3.
Die __________ hang teen die muur.
a)
lamp
b)
gordyn
c)
prent
4.
Die blomme is op die _________.
a)
bank
b)
tafel
c)
rusbank
5.
Die blomme is in die _________.
a)
blompot
b)
blom pot
c)
pot
6.
Daar is twee ________op die rusbank.
a)
kussings
b)
kissing
c)
kusing
7.
Die __________ hang voor die venster.
a)
jordyne
b)
gordyne
c)
gorduine
8.
Daar is ń blou ______ op die vloer.
a)
gordyn
b)
kussing
c)
mat
9.
Die __________ hang voor die venster.
a)
jordyne
b)
gordyne
c)
gorduine
10.
Die seun sit op die rooi _______.
a)
stoel
b)
gemakstoel
c)
rusbank
100 %
