Font size
WorksheetsVerkleinwoorde
Total questions: 15
Worksheet time: 8mins
Daar is 'n klein (hond) by die troeteldierwinkel.
honde
hondjie
hondtjie
hondetjie
Jy moet jou ou (trui) aantrek.
truitjie
truijie
truikie
trui'tjie
Sy het 'n klein (tas).
tasse
tasie
tassie
tastjie
Op die plaas is 'n klein (hanslam).
hanslamkie
hanslampie
hanslametjie
hanslammetjie
Dit is 'n klein (boom).
boomtjie
bompie
boompie
boomkie
Daar sit 'n klein (duif) in die nes.
duiftjie
duifie
duifetjie
duifkie
Dié ou (piesang) smaak heerlik.
piesangkie
piesankie
piesangtjie
piesangetjie
Die klein (oupa) het grys hare.
oupakie
oupa'tjie
oupatjie
oupajie
Daardie klein (kaas) lyk heerlik.
kaastjie
kassie
kasie
kaaskie
Het hierdie nagereg nie 'n (room) nodig nie?
roomtjie
roompie
rometjie
roomjie
Die klein (kis) (a) is van hout gemaak.
Die huisie staan langs die ou (dam).
(a)
Die meisie kry 'n klein (ring).
(a)
Daar is 'n klein (spyskaart) op die kindertafel.
(a)
Die klein (gebou) word geverf.
(a)
