NEW
Font size
WorksheetsAfrikaans Term 3 Taal toets
Total questions: 45
Worksheet time: 50mins
Die meervoud van:
foto
foto's
fotos
fotoes
foto'tjies
Die meervoud van:
hemp
hemde
hempde
hemps
hempie
Die meervoud van:
oog
ooge
oge
oë
oogie
Die meervoud van:
kat
katte
kats
kate
katjie
Die meervoud van:
dier
diere
diers
dierre
diertjie
Die meervoud van:
vis
viss
visses
visse
vissetjie
Gee die korrekte vorm van die woord in hakies:
Daar is 'n klein (hond) by die troeteldierwinkel.
honde
hondjie
hondtjie
hondetjie
Gee die korrekte vorm van die woord in hakies:
Sy het 'n klein (tas).
tasse
tasie
tassie
tastjie
Gee die korrekte vorm van die woord in hakies:
Dit is 'n klein (boom).
boomtjie
bompie
boompie
boomkie
Gee die korrekte vorm van die woord in hakies:
Daar sit 'n klein (duif) in die nes.
duiftjie
duifie
duifetjie
duifkie
Gee die korrekte vorm van die woord in hakies:
Die klein (piesang) smaak heerlik.
piesangkie
piesankie
piesangtjie
piesangetjie
Gee die korrekte vorm van die woord in hakies:
Die (oud) ____ man is my oom.
oud
ou
oude
oue
Gee die korrekte vorm van die woord in hakies:
Die (gaaf) ____ seun is my boetie.
gaaf
gawe
gaafs
gawwe
Gee die korrekte vorm van die woord in hakies:
Die man is (slim) ____ as die seun.
slim
slimste
slimmer
slime
Gee die korrekte vorm van die woord in hakies:
Sy dra 'n (goud) _____ ring.
goue
goudste
goud
goude
Gee die korrekte vorm van die woord in hakies:
Dit is die (goed) ____ boek wat ek nog gelees het.
goed
goedste
beter
beste
Gee die korrekte vorm van die woord in hakies:
Hulle speel 'n (rof) ______ speletjie.
roffe
rofe
rowwe
rowe
Kies die korrekte voornaamwoord:
Mev. Charton het 'n boek. ___ lees dit elke dag.
Hy
Sy
Jou
Jy
Kies die korrekte voornaamwoord:
As jy 'n appel koop, is die appel ___.
hy
sy
joune
u s'n
Kies die korrekte voornaamwoord:
Die man staan in die straat en ___ kyk na die fietse.
sy
hy
jou
jy
Verlede Tyd
Sy koop boeke en papier.
Sy het gekoop boeke en papier.
Sy wil het boeke en papier sal gekoop word.
Sy het boeke en papier gekoop.
Boeke en papier word deur haar gekoop.
Verlede Tyd:
Johan het 'n fiets.
Johan sal die fiets hê.
Johan het 'n fiets gehad.
Johan wil het 'n fiets.
Johan wou 'n fiets gehad het.
Toekomende Tyd:
Die fiets trek almal se aandag.
Almal se aandag word deur die fiets getrek.
Die fiets het almal se aandag getrek.
Die fiets sal almal se aandag trek.
Die fiets gaan almal se aandag sal trek.
Verlede tyd:
Ek is honger.
Ek was honger.
Ek het honger gewas.
Ek sal honger wees.
Ek het geëet.
Verlede tyd:
Die man wil stap.
Die man sal stap.
Die man wou stap.
Die man het gestap.
Die man wil gestap het.
Verlede tyd:
Frank en Susan geniet die fliek.
Frank en Susan het die fliek gegeniet.
Frank en Susan het die fliek geniet.
Frank en Susan sal die fliek geniet.
Frank en Susan geniet het die fliek.
Pieter het 'n boek. Dit is _____ boek.
syne
haar
sy
hy
Pieter sê die boek is _____.
sy
syne
hare
hyne
Watter soort sin is dit?
Yippie, dit is my verjaarsdag!
stelsin
bevelsin
vraagsin
uitroepsin
Watter soort sin is dit?
Hoe laat begin die konsert?
stelsin
bevelsin
vraagsin
uitroepsin
Watter soort sin is dit?
Maak jou kamer skoon!
stelsin
bevelsin
vraagsin
uitroepsin
Watter soort sin is dit?
Ek is lief vir pannekoek.
stelsin
bevelsin
vraagsin
uitroepsin
Watter soort selfstandige naamwoord is die onderstreepte woord in die sin?
Ek het die bal vir Pieter gegooi.
eienaam
abstrakte naamwoord
soortnaam
versamelnaam
Watter soort selfstandige naamwoord is die onderstreepte woord in die sin:
Die groep kinders het lekker in die swembad geswem.
eienaam
soortnaam
versamelnaam
abstrakte naamwoord
Watter soort selfstandige naamwoord is die onderstreepte woord in die sin?
'n Trop bobbejane het ons kos gesteel.
soortnaam
eienaam
abstrakte naamwoord
versamelnaam
Watter soort selfstandige naamwoord is die onderstreepte woord in die sin?
My adres is Hoofstraat nommer 3.
soortnaam
eienaam
versamelnaam
abstrakte naamwoord
Wat is die antoniem vir die onderstreepte woord?
My uniform is baie slordig.
vuil
mooi
netjies
morsig
Wat is die sinoniem vir die volgende woord?
kwaad
bly
vies
hartseer
gelukkig
Die blom is baie geel.
grasgeel
goudgeel
geelgeel
pikgeel
Die woestyn is baie droog
sanddroog
branddroog
kurkdroog
dooddroog
Megan se hemp is baie rooi. Dit is ___________
bloedrooi
beeldrooi
roosrooi
pikrooi
Wat is die antoniem vir: jonk
out
moeg
oud
nuut
Die meervoud van:
duif
duiwwe
duifie
duiwe
duiwie
My kos is (lekker) as joune.
lekkers
lekkere
lekkerder
lekkerste
