NEW
Font size
WorksheetsSelfstandige en byvoeglike naamwoorde
Total questions: 10
Worksheet time: 8mins
SKRYF DIE MEERVOUD VAN DIE ONDERSTREEPTE WOORD NEER:
Die lewe is vol (genot).
geniet
geniete
genietinge
genote
DIE REDE WAAROM DIE ONDERSTREEPTE WOORD ‘N ABSTRAKTE SELFSTANDIGE NAAMWOORD IS, IS…
Sy vriendelikheid sit ‘n glimlag op almal se gesig.
Dit het nie meervoud nie.
Dit is ‘n karaktereienskap.
Dit kan op sy eie staan.
Dit word deur die agtervoegsel, -lik, gekenmerk.
WATTER SOORT SELFSTANDIGE NAAMWOORD IS DIE ONDERSTREEPTE WOORD:
Die trop bobbejane het die boer se landerye verwoes.
Abstrakte selfstandige naamwoord
Eienaam
Soortnaam
Massanaamwoord
SKRYF ‘N VERSAMELNAAM UIT DIE ONDERSTAANDE SIN NEER:
Daar is bos blomme in die emmer water.
Bos
Emmer
Water
Bos blomme
WAAROM IS DIE ONDERSTREEPTE WOORD ‘N MASSANAAMWOORD:
Hulle ontgin goud in die Koue Bokkeveld.
Die woord kan in sy meervoudsvorm geskryf word.
‘n Mens kan aan goud vat.
Goud kan nie getel word nie. (Ontelbaar)
Goud het nie meervoud nie- soos alle massanaamwoorde.
DIE REDE WAAROM DIE ONDERSTREEPTE WOORD ‘N ATTRIBUTIEWE BYVOEGLIKE NAAMWOORD IS:
Die aantreklike seun het mooi, blou oë.
Dit staan na die lidwoord.
Dit beskryf die selfstandige naamwoord.
Dit staan voor die selfstandige naamwoord.
Dit staan na die selfstandige naamwoord.
DIE INTENSIEWE VORM VAN BEKEND IS:
Alombekend
Allombekend
Alom bekend
Al om bekend
GEBRUIK DIE WOORD "NOU(e)" FIGUURLIK IN ‘N SIN:
Dit is ‘n nou paadjie.
Ek is nou moeg vir jou nonsens.
Haar rok is so nou dat sy skaars kan beweeg.
Dit was ‘n nou(e) ontkoming.
GEBRUIK DIE ONDERSTREEPTE WOORD AS ‘N PREDIKATIEWE
BYVOEGLIKE NAAMWOORD IN ’N SIN: Sy is darem ‘n vinnige meisie.
Die meisie is vinnig.
Dit kan vinnig gebeure
Hy kom vinnig aangedraf.
Dit is 'n vinnige motor.
DIE REDE WAAROM DIE OORTREFFENDE TRAP VAN VERLATE MEES VERLATE IS, IS:
Verlate eindig op ‘n e en het meer as 2 lettergrepe.
Verlate het 3 lettergrepe.
Die klem val op die laaste lettergreep, naamlik te.
Die klem val op die eerste lettergreep, naamlik ver
