NEW
Font size
WorksheetsKlanke ei en y
Total questions: 16
Worksheet time: 8mins
Die muis is ____________
klein
klien
groot
groter
Benoem die volgende prentjie?
trien
trein
treen
traan
Wanneer jy seer kry sê jy?
eina
een
ene
aina
Ons eet spek en ______ vir ontbyt. Kyk na die prent.
eier
yer
ieer
pap
Die seun spring oor die ________
heining
heining
muur
venster
Die boot ______ op die water.
seil
siel
sink
hardloop
My ouma eet lekker _________.
vleis
trein
brei
wei
My ouma ________ 'n trui.
brei
wei
sny
seil
Die skape _________ in die veld.
wei
wy
brei
bry
Die _________ byt die appel.
meisie
miesie
mysie
muisie
Die seuntjie _______ na die diere.
kyk
keik
kiek
keuk
Die _______ lê op die vloer.
byl
beil
beul
biel
Ek _______ met 'n pen.
skryf
skeif
lees
hardloop
My ma _______ ons klere met 'n skrykyster.
skryk
lees
skryf
wei
Mens skiet met 'n _____ en 'n boog.
pyl
peil
boek
pen
My oupa rook 'n ________.
pyp
peip
piep
boek
