wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Afrikaans (gemengde vrae)

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Gee 'n sinoniem vir plaasjapie.

a)

boerseun

b)

kaalvoetklonkie

c)

seun wat van stof hou

d)

plattelandse agie

2.

Gee die Afrikaans vir jeans.

a)

denimbroek

b)

broek

c)

chino

d)

jean

3.

Watter neologisme is gepas vir hamburger?

a)

frikkadelbroodjie

b)

hammie

c)

patty broodjie

d)

burger en chips

4.

So maer soos 'n ...

a)

kraai

b)

vark

c)

kameel

d)

seekoei

5.

'n Kolonie ...

a)

diere

b)

miere

c)

bye

d)

bokke

6.

'n Nimrod is iemand wat graag ...

a)

eet

b)

klere maak

c)

jag

d)

jok

7.

'n Jaagduiwel is dieselfde as 'n ...

a)

padvark

b)

jagter

c)

blouwildebees

d)

bangmaakstorie

8.

Antjie Somers is 'n voorbeeld van 'n ...

a)

begripstoets

b)

paaiboelie

c)

iemand wat van die somer hou

d)

vrou

9.

Elton April is 'n ...

a)

jeugroman

b)

kortverhaal

c)

koerantberig

d)

strokiesprent

10.

Hoeveel syfers is daar in die Afrikaanse alfabet?

a)

geen

b)

26

c)

23

d)

29