NEW
Font size
WorksheetsBywoord van tyd, plek of wyse.
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Die hond eet sy kos hier. Hier is 'n...
bywoord van tyd
bywoord van plek
bywoord van wyse
Die hond eet sy kos aanhoudend. Aanhoudend is 'n bywoord van...
plek
tyd
wyse
Die hond eet nou sy kos. Nou is 'n bywoord van ...
tyd
plek
wyse
Die atleet spring hoog. Hoog is 'n bywoord van ...
tyd
plek
wyse
Die atleet spring eers later. Later is 'n bywoord van ...
tyd
plek
wyse
Die atleet spring daar. Daar is 'n bywoord van...
tyd
plek
wyse
Wat is die funksie van die bywoord?
Beskryf die werkwoord.
Beskryf die eienaam.
Beskryf die selfstandige naamwoord.
Beskryf niks!
Danie het gister sy ouma gebel. Gister is 'n bywoord van...
tyd
plek
wyse
Danie bel sy ouma stilletjies. Stilletjies is 'n bywoord van...
tyd
plek
wyse
Danie bel nie sy ouma nie. Bel is 'n...
bywoord
werkwoord
eienaam
soortnaam
