NEW
Font size
WorksheetsAfrikaans
Total questions: 16
Worksheet time: 8mins
Die selfstandige naamwoord staan in die onderwerp of voorwerp posisie in n sin.(REM)
Waar
Onwaar
Hoe word eiename geidentifiseer?(UND)
Dit begin met n hoofletter.
Dit is net name van plekke.
Dit is het meer as 5 letters.
Benoem die sort selfstandige naamwoord , wanneer dit iets is waaraan n mens kan vat. (APP)
Einame
Soortname
Massaname
Alleenheid, liefde ,haat is voorbeelde van? (REM)
Versamelname
Maatname
Abstrakte selfstandige naamwoorde
Lidwoord
Watter van die volgende is n voorbeeld van massa name? (APP)
Lepel
Goud
Prent
Liefde
Wat is die funksie van die selfstandige naamwoorde? (App)
Dit benoem name.
Dit dui tyd aan.
Dit vorm woorde.
Wat is deel van die soorte selfstandige naamwoorde nie? (CRE)
Einame
Lidwoorde
Soortname
Geslag
Versamelname
Die selfstandige naamwoord kan nie meervoud of verkleining aan neem nie. (REM)
Waar
Onwaar
John is n voorbeeld van? (UND)
Soortname
Eiename
Lidwoord
Die verkleining van Boom is ? (CRE)
Bome
Boomtjie
Boompie
Boomchie
Maria le in die bed en lees. Dit lyk of Gys al slaap. Ons hoor paddas buite
Noem die eienaam in die sin.(REM)
Bed
Buite
Gys
Hoor
Identifiseer die lidwoord in hierdie volgende sin.
Maria huiwer n oomblik lank in die deur draai sy om en kyk vir Eugene. (REM)
Maria
Die
Draai
Sy
Die vrou sit op n bank en voer sop vir Eugene.
Kies die korrekte antwoord. (REM)
Meervoud en Geslag
Eiename en Geslag
Eiename en Verkleining
Versamel en Eiename
Kies die korrekte antwoord.(CRE)
Gys drink nie alkohol nie en daarvoor neem hy n glass. .....
Water
Drank
Sop
Brood
Jane is lief vir Eugene en Maria raak woedend kwaad vir Jane.
Stem jy saam dat "lief" en "woede" selfstandige naamwoorde is. (CRE)
Ja
Nee
Maria le in die bed en lees. Dit lyk of Gys al slaap. Ons hoor paddas buite
Noem die eienaam in die sin.(REM)
Bed
Buite
Gys
Hoor
