NEW
Font size
WorksheetsGr 5 Spelling bladsy 3
Total questions: 20
Worksheet time: 10mins
Die ________val op die grond
vuur
sneeuvlokkie
reën
weerlig
Kom ons bou ń ________.
sneeu
vuur
mansneeu
sneeuman
Die meisie staan onder die _______.
sambreel
reënboog
reënjas
sunbreel
Daar is ń helder _____ in die lug.
reenbog
reënboog
rëenboog
reunboog
Kom ons trek ń warm _____ aan.
try
tray
trei
trui
Die bye versamel _______ in die lente.
nektar
nectar
necktar
nektir
Ek kry baie koud. Kom ons gaan sit voor die warm _____.
caggel
kagel
kaggel
kaggle
Daar brand ń warm _____ in die kaggel.
fuur
vier
vuur
vure
Die blare _____ in die herfs.
verkleur
kleurvol
virkleur
verkleer
Die meervoud vir NES is .......
nessie
nesses
nestes
neste
Die ______ vlieg van blom tot blom.
skoenlappers
lappersskoen
bottervlieg
skoenlapers
Die blare in die herfs het pragtige ______.
kleurvol
verkleur
herfskleure
kleurlike
Die diere en insekte ______ in die lente.
teel
tëel
teël
teêl
Die bye ______ nektar in die lente.
fersamel
insamel
versamel
virsamel
Die intensiewe vorm van KOUD is....
koue
koues
warm
yskoud
Die intensiewe vorm van NAT is......
natter
natste
nattes
papnat
Die weer is _____ in die somer.
warmvuur
vuurwarm
vierwarm
vuurwurm
Dit is lekker ______ onder die kombers.
snoosig
snoozig
snoessig
snoesig
Dis yskoud. Ek ______ van die koue.
beve
beewe
bewe
skud
Dis so koud dat ek _______ het!
hoenervleis
hoendervluis
kuikenvleis
hoendervleis
