wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Leestekens Graad 4 tot 7 (hersiening)

Total questions: 10

Worksheet time: 3mins

Name
Class
Date
1.

Watter een van die volgende is 'n aandagstreep?

a)

-

b)

||

c)

/

d)

\

2.

Hierdie leesteken kom aan die einde van 'n sin en aan die einde van sommige afkortings ook.

a)

punt

b)

kommapunt

c)

uitroepteken

d)

vraagteken

3.

Wanneer sal ek hierdie (?) teken gebruik?

a)

Wanneer ek 'n vraag vra.

b)

Wanneer ek 'n vraag of 'n retoriese vraag wil vra.

c)

Wanneer ek 'n vraag wil vra, retoriese vraag wil vra of iets wil weet.

d)

Wanneer ek verbaas is of seergekry het.

4.

Aanhalingstekens word gebruik vir...

a)

Dialoog binne 'n opstel.

b)

Dialoog soos 'n telefoongesprek.

c)

Iemand se indirekte woorde.

d)

'n Monoloog

5.

Ellips (...) word gebruik om...

a)

Al drie hierdie antwoorde is korrek.

b)

te wys dat sekere woorde uitgelaat is.

c)

afwagting by die leser te skep.

d)

'n Spanningsvolle atmosfeer te skep.

6.

Asterisk (*) word gebruik om aan te dui dat ...

a)

dir 'n mooi dame is wat haar bladsy versier.

b)

daar nog inligting is wat uitgelaat is en dat mens nooit die inligting sal kry nie.

c)

daar aantekeninge op die volgende bladsy is.

7.

Hier is 'n lys van woorde. Hoe sal ek die woorde skryf as ek een lang sin wil maak?

a)

Ek sal die sambreeltjies in my drankie sit.

b)

Ek sal swem en die lewe geniet!

c)

Ek sal kommas tussenin sit en dan gaan aantrek vir die dans.

d)

Ek sal die aand saam met by bff geniet.

8.

Uitroeptekens (!) word gebruik vir...

a)

die beklemtoning van emosie.

b)

die uitroep van geheime.

c)

sambreeltjies se stele

d)

die weglating van inligting.

9.

Watter leesteken kan in plaas van 'n voegwoord gebruik word?

a)

komma

b)

kommapunt

c)

hakies

d)

byvoegteken

10.

Die komma kan by die volgende plekke gebruik word:

a)

'n lys van name

b)

lys van name, na aanspreekvorm, tussen rand en sent, desimale breuke en na tussenwerpsels

c)

'n lys van vrugte, groente in die winkel, melkskommels by die dam, visvang in die rivier en dans onder die sterre.

d)

kommas word net gebruik as jy 'n lys maak