Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

SEISOENE bls 4

Total questions: 21

Worksheet time: 11mins

Name
Class
Date
1.

Daar is vier ____ in ń jaar.

a)

siesoene

b)

sysoene

c)

seisoene

d)

seisoen

2.

Daar is nuwe (new) lewe (life) in die ______.

a)

winter

b)

lente

c)

herfs

d)

somer

3.

Die blare verkleur (change colours) in die _______.

a)

herfs

b)

somer

c)

winter

d)

lente

4.
a)

sommer

b)

soomer

c)

somer

5.

Bou ń sneeuman in die _____

a)

winter

b)

vinter

c)

wintir

6.

Die twaalfde maand van die jaar is _____.

a)

desember

b)

Desember

c)

December

7.

Die sesde maand van die jaar is_____.

a)

June

b)

Juni

c)

Juny

d)

Junie

8.

Dit is baie _____ in die somer.

a)

warm

b)

koud

c)

koel

9.

Dit is baie _____ in die winter.

a)

warm

b)

koud

c)

koel

10.
a)

wolkerig

b)

wolke

c)

bewolk

d)

bevolk

11.
a)

sonnie

b)

sonig

c)

besonnig

d)

sonnig

12.

Die kinders speel in die ______.

a)

reen

b)

reën

c)

rëen

d)

reun

13.

Die _______ dreun (droan) buite (outside).

a)

donnerstorm

b)

donderstom

c)

donderstorm

14.

Daar is helder (bright) _____ in die lug.

a)

veerlig

b)

weerlug

c)

weerlig

15.

Mooi _____ groei (grow) in die somer.

a)

blome

b)

bloome

c)

blomme

16.

Die bome het pragtige ______ in die lente.

a)

bloeisels

b)

blooisels

c)

bloesels

17.

Die _____ het kleurvolle (colorful) herfskleure.

a)

blaare

b)

blarre

c)

blare

18.
a)

snee

b)

sneu

c)

sneeu

d)

sneuu

19.

Die meisie dra warm _______.

a)

handgloves

b)

skoenehand

c)

handskoene

20.

Die seun het ń warm _____ om sy nek.

a)

hoed

b)

trui

c)

serp

d)

mus

21.
a)

stevels

b)

stewels