NEW
Font size
WorksheetsSeisoene
Total questions: 30
Worksheet time: 15mins
My gunsteling seisoen is die winter want.....
die dae is kort.
die dae is lank.
Ek hou van die winter want ek kan.....
swem
voor die snoesige vuur sit.
In die winter kan ek.......
warm klere dra.
koel klere dra.
Ek hou daarvan om ................ in die winter.
yskoue roomys te eet
warm sjokolade ( hot chocolate) te drink
In die winter eet ons lekker....
warm kos ( food).
koue (cold) kos.
Ek hou van die winter want ........
dit is nie vuurwarm nie.
dit is nie koud nie.
Ek hou daarvan om onder snoesige ______ te slaap in die winter.
komberse
sambrele
Ek hou daarvan om in die ........ te speel in die winter.
water
sneeu
My gunsteling seisoen is lente want........
daar is nuwe lewe ( new life).
dit is baie koud.
Daar is mooi bloeisels en blomme in die......
herfs
winter
lente
Daar is klein _______ in die lente.
vuurtjies
diertjies ( animals)
Ek hou van die ....... weer in die lente.
warm
koel
Ek hou van die lente want alles word.....
bruin
groen
In die lente raak ( becomes) die dae....
langer ( longer)
korter ( shorter)
Ek hou van die lente want ........ begin groei ( grow).
sneeu
plante ( plants)
My gunsteling seisoen is somer want.....
die dae ( days) is lank en die nagte (nights) is kort.
die dae is kort en die nagte is lank.
In die somer kan ons (BEACH) toe gaan.
stand
strand
Ek hou van die somer want ons kan in die (POOL) swem.
bad
badswem
swembad
In die somer kan ek baie sport......
spel
speel
In die somer kan ons (BARBECUE) .
braa
braai
Somer is die beste seisoen want ek kan......eet.
romys
roomeis
roomys
My familie hou van die somer want ons kan (OUTSIDE) speel.
binne
buite
In die somer is daar lekker (FRUIT).
groente
vrugte
Somer is die beste seisoen want dit is nie....... nie.
warm
koud
Ek hou daarvan om in die ...... te speel in die somer.
sneeu
hael
reën
Herfs is die beste seisoen want die blare.....
kleur
verkleur
Ek hou van die bruin, rooi,geel en oranje.....van die blare.
verkleur
herfskleure
In die herfs is dit nie meer so .......nie.
warm
koud
Ek speel graag in die blare wat van die bome ....
valaf
afval
In die herfs is die dae koel en die nagte.....
warm
koud
