NEW
Font size
WorksheetsTroeteldiere
Total questions: 18
Worksheet time: 9mins
Jan se troeteldier is sy beste ________ (friend).
vriend
friend
vrind
Ek ________ (to care for) my hond goed.
kyk
versorg
Ek gee ( give) my hond baie ( lots) _________ ( ❤️).
lief
leef
liefde
Ek gaan _______(walk) daagliks ( daily) met my hond.
staap
stappe
stap
Ek ______ my hond gereeld (regularly).
wash
waas
bad
bat
My hond se ______ hou hom warm en droog ( dry).
mandjie
hok
hondehok
Jy moet jou hond ______ gee.
lief
lewe
lievde
liefde
My hond se naam is op sy ________.
naamplaat
nameplaatjie
naamplaatjie
naampaaitjie
Ek _____ my hond se pels (fur) gereeld (regularly).
borsel
bossel
boorsel
bosel
Ek _______ gereeld ( regularly) met my hond.
stap
loop
hardloop
speel
Ek neem (take) my hond na die ______ wanneer (when) hy siek is.
dokter
veearts
Ek gee ( give) my hond daagliks (daily) ________.
hondekos
water
fod
honnekos
Ek gee my troeteldier daagliks ________ (fresh) water.
fars
vars
nuwe
Die haas _________ń wortel.
eet
vreet
My hond kou (chew) ń ________.
bone
bene
boon
been
Die kat slaap in die _______.
catmandjie
katmantjie
katmandjie
Die voël is in die _______.
voelkou
voëlkou
Ek is baie ______ vir my troeteldiere.
leef
lief
