NEW
Font size
WorksheetsLiefie-Diefie Lighthouse Kidz
Total questions: 18
Worksheet time: 18mins
Wat se Boek in die Bybel word as 'n liefdesgedig gesien?
Psalms
Hooglied
Spreuke
Openbaring
Wat is die eerste vrug waarvan gepraat word in Galasiers 5:22?
Lankmoedigheid
Vreugde
Vrede
Liefde
Wat is die laaste vrug in Gal 5:22?
Liefde
Selfbeheersing
Getrouheid
Nederigheid
Enige iets wat ons doen sonder liefde is soos...
kitare
simbale
engel sange
soet klanke
Die liefde hou nie boek van die …. nie
kwaad
mense
trane
soentjies
Maar nou bly geloof, hoop, liefde, hierdie drie; maar die grootste hiervan is die...
hoop
geloof
liefde
Die liefde is lankmoedig en goedhartig. Die liefde is nie jaloers nie, dit praat nie groot nie, raak nie opgeblase nie,
1 Kor 13:7
1 Kor 13:8
1 Kor 13:4
1 Kor 13:1
Wie sal ons skei van die liefde van Christus — verdrukking of benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of swaard?
Rom 7:31
Rom 8:31
Rom 7:35
Rom 8:35
Laat niemand jou jonkheid verag nie, maar wees ’n voorbeeld vir die gelowiges in woord, in wandel, in liefde, in gees, in geloof, in reinheid.
1 TIM 4:12
2 TIM 4:12
1 TIM 12:4
2 TIM 4:12
Maar bo alles moet julle mekaar vurig liefhê, want die liefde sal ’n menigte sondes bedek.
1 PET 8:4
1 PET 4:8
2 PET 8:4
2 PET 4:8
In 1 PET 5:14 se die Bybel… groet mekaar met 'n...
glimlag van liefde
lieflike gebaar
kus van liefde
As iemand die wereld lief het, het hy nie die liefde van die …. nie.
Vader
Moeder
Seun
Ek ken jou werke en liefde en diens en geloof en jou lydsaamheid en jou werke, en dat die laaste meer is as die eerste
Markus
Handelinge
Romeine
Openbaring
Wat is die grootste gebod in die bybel?
‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele siel’ en met jou hele verstand.
‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel’ en met jou hele verstand.
‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel
‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart
Die Bybel het …. boeke
66
67
68
69
Langste vers in Bybel is...
Ester 8:9
Ester 9:8
Kortse hoofstuk in Bybel...
Psalm 117
Psalm 119
Die Onse Vader staan in... geskryf
Psalm 23
Lukas 11
