NEW
Font size
S
M
L
XL
WorksheetsGr 5 Woordlys 4
Total questions: 11
Worksheet time: 6mins
Name
Class
Date
1.
Die hond kou aan ń .........
a)
bene
b)
ben
c)
been
d)
bein
2.
Die hond hou baie van ń stukkie ( piece) ........
a)
vleis
b)
vlies
c)
vlys
d)
vluis
3.
Ek gee my hond daagliks (daily) ........
a)
hontkos
b)
hondekos
c)
hondkos
d)
hontekos
4.
My perd vreet....... in die stal.
a)
hoei
b)
hooie
c)
hooi
d)
ooi
5.
Die oulike (cute) haas vreet vars ( fresh) .........
a)
slaai blare
b)
slaiblare
c)
slaaiblare
d)
slyblare
6.
Die klein katjie drink gereeld (regularly) skoon ......
a)
watter
b)
vater
c)
waater
d)
water
7.
Die katjie hou daarvan om ....... te drink.
a)
melk
b)
milk
c)
mek
d)
melke
8.
Jy moet jou kat daagliks ....... gee.
a)
catkos
b)
kat kos
c)
katcos
d)
katkos
9.
Ek gooi ( throw) ....... in die visbak.
a)
fis kos
b)
vis kos
c)
viskos
d)
vissekos
10.
Die budgie eet .......
a)
seed
b)
saads
c)
sad
d)
saad
11.
Ek gaan stap met my hond want hy moet ....... kry.
a)
oefning
b)
oefening
c)
oevening
d)
ufening
Reset
