Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Ken Jouself

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

... in Afrikaans is ...

a)

netbal

b)

doelwitte

c)

doelwit

d)

talente

2.

Die persoon wat professioneel kosmaak, noem ons 'n ...

a)

kook

b)

koek

c)

kok

d)

kokke

3.

Iemand wat goed kan praat, noem ons 'n ...

a)

rekenaar

b)

snoepwinkel

c)

redenaar

d)

vasbyt

4.

Iemand wat musiek maak, is 'n ...

a)

musiekant

b)

musikant

c)

moedeloos

d)

redenaar

5.

Wanneer jy regop loop het jy 'n goeie ...

a)

uniek

b)

struikelblok

c)

wenke

d)

liggaamshouding

6.

Die Afrikaans vir "growing" is ...

a)

grooiende

b)

groeiende

c)

grooende

d)

grootend

7.

Die plek waar jy sjokolade en koeldrank by die skool kan koop, is die ...

a)

struikelblok

b)

kok

c)

snoepwinkel

d)

redenaar

8.

Probleme in die lewe is ...

a)

struikelblokke

b)

talente

c)

presteer

d)

doelwitte

9.

As jy baie goeie punte (marks) kry , ... jy goed.

a)

presteer

b)

vasbyt

c)

moedeloos

d)

oorslaan

10.

Eet altyd ontbyt, moet dit nie ... (skip) nie.

a)

droom

b)

ontdek

c)

oorslaan

d)

skaam

11.

Die toets is nie moeilik nie, dit is ... (easy).

a)

maklik

b)

mak

c)

skaam

d)

vasbyt

12.

"Persevere" in Afrikaans is ...

a)

wasbyt

b)

vasbuit

c)

vasbeit

d)

vasbyt

13.

God het jou ... gemaak!

a)

uniek

b)

euniek

c)

inuuk

d)

uneek

14.

Die swemmer het breë ... .

a)

rug

b)

drome

c)

skouers

d)

net

15.

Die seun ... van sy eie fiets.

a)

droom

b)

skaam

c)

luister

d)

oorslaan