Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Gedigte

Total questions: 20

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Voltooi die vergelyking: So siek soos 'n ......

a)

a) skaap

b)

b) hond

c)

c) bees

2.

So arm soos 'n ......

a)

a) bedelaar

b)

b) vark

c)

c) kerkmuis

3.

Die rymskema is aabb. Watter soort rym is dit?

a)

a) paarrym

b)

b) kruisrym

c)

c) omarmende rym

d)

d) slagrym

4.

'n strofe wat uit vier versreels bestaan, noem ons 'n

a)

a) tersine

b)

b) koeplet

c)

c) kwatryn

5.

Die maan glimlag is....

a)

a) metafoor

b)

b) vergelyking

c)

c) herhaling

d)

d) personifikasie

6.

Watter woord se vir ons wanneer dit 'n vergelyking is....

a)

a) net

b)

b) sodat

c)

c) soos

d)

d) is

7.

Wanneer een ding direk in die plekk van iets anders gestel word...

a)

a) personifikasie

b)

b) metafoor

c)

c) herhaling

d)

d) alliterasie

8.

sannie sleep sewe sakke sout is 'n voorbeeld van ...

a)

a) personifikasie

b)

b) alliterasie

c)

c) assonansie

d)

d) metafoor

9.

wanneer die klinker in die middel van die woord herhaal word noem ons dit...

a)

a) assonansie

b)

b) alliterasie

c)

c) herhaling

d)

d) metafoor

10.

woef-woef, miaau, tjoek-tjoek is voorbeelde van ....

a)

a) herhaling

b)

b) klanknabootsing

c)

c) personifikasie

d)

d) vergelyking

11.

Wanneer ons 'n sin in die verlede tyd skryf sal die woorde...... daarin verskyn.

a)

a) sal, nie, is

b)

b) word, van het

c)

c) het, was, is

d)

d) nou, het, sal

12.

Toekomende tyd....

a)

a) het, is, was

b)

b) my, is, sal

c)

c) sal, gaan, moet

d)

d) gaan, was, moet

13.

Gedigte word in ...... geskryf.

a)

a) paragrawe

b)

b) opstelle

c)

c) lyne

d)

d) strofes

14.

Die titel van 'n gedig kry 'n punt.

a)

a) ja

b)

b) nee

15.

Wat noem ons dit as een versreel oorloop in 'n ander versreel?

a)

a) enjambement

b)

b) herhaling

c)

c) metafoor

d)

d) vergelyking

16.

Klara Majola het haar vader

Toe die skemer sak gaan haal

waar hy, die blinde, hout vergader

maar Klara Majola het verdwaal


Wat is die rymsoort?

a)

a) kruisrym

b)

b) paarrym

c)

c) slagrym

d)

d) omarmende rym

17.

Watter woordsoort is "verdwaal"?

a)

a) selfstandige naamwoord

b)

b) voornaamwoord

c)

c) werkwoord

d)

d) telwoord

18.

Die funksie van die dubbelpunt is:

a)

a) gee 'n stelling

b)

b) om 'n verduideliking tee gee

c)

c) loop oor in 'n ander reel

19.

Homonieme is woorde wat....

a)

a) dieselfde klink en dieselfde betekenis het

b)

b) verskillende betekenis

c)

c) dieselfde betekenis, dieselfde geskryf en verskillend gese

d)

d) dieselfde geskryf, gese, maar ander betekenis

20.

voorbeelde van homonieme is..

a)

a) reis en rys

b)

b) bloed en bloei

c)

c) pas en pas

d)

d) rooi en geel