wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

EBW BLITSTOETS 1 KWARTAAL 1 GR. 7

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die engelse naam vir skuldbrief en wat is sy afkorting?

a)

UOE

b)

OIU

c)

I OWE YOU_ IOU

d)

YOU OWE ME

e)

ME OWE U

2.
surpluses - beteken
a)
mense wat troppe diere soos skape, bokke en beeste aanhou.
b)
boere wat in hulle eie behoeftes voorsien
c)
ekstra produkte, meer as wat nodig is.
d)
om goedere vir ander goedere te ruil sonder om geld te gebruik.
e)
die persoon aan wie die grond of gebou behoort.
3.
ruilhandel

4.
selfversorgende boere
a)
boere wat in hulle eie behoeftes voorsien
b)
ekstra produkte, meer as wat nodig is.
c)
ekstra produkte, meer as wat nodig is.
d)
ekstra produkte, meer as wat nodig is.
e)
ekstra produkte, meer as wat nodig is.
5.
veeboere
a)
om goedere vir ander goedere te ruil sonder om geld te gebruik.
b)
boere wat in hulle eie behoeftes voorsien
c)
om goedere vir ander goedere te ruil sonder om geld te gebruik.
d)
om goedere vir ander goedere te ruil sonder om geld te gebruik.
e)
mense wat troppe diere soos skape, bokke en beeste aanhou.
6.
promesse
a)
ooreenkoms waar een persoon instem om 'n bedrag aan 'n ander te betaal.
b)
die persoon aan wie die grond of gebou behoort.
c)
die persoon aan wie die grond of gebou behoort.
d)
die persoon aan wie die grond of gebou behoort.
e)
die persoon aan wie die grond of gebou behoort.
7.
grondeienaar

8.
Noem die twee dinge waarna die woord tradisionele gemeenskappe verwys?
a)
ryk mense en arm mense
b)
Gemeenskappe wat nie geld gehad het nie. / gemeenskappe wat selfonderhoudend was.
c)
Gemeenskappe wat geld gehad het . / gemeenskappe wat selfsugtig was.
d)
Gemeenskappe wat nie kos gehad het . / gemeenskappe wat honger was.
e)
Gemeenskappe wat niemotors gehad het . / gemeenskappe wat wild was.
9.
Watter mense bly in die noorde van Kanada?
a)
kleurlinge
b)
blankes
c)
indiers
d)
Die Inuïete
e)
boesmans
10.
Wat was die werk van mans en vroue in tradisionele gemeenskappe?
a)
vrouens was klere en stryk die mans sit voor die televisie
b)
Mans het gejag, en die vroue het wilde vrugte en neute bymekaargemaak

Mans het geslaap, en die vroue het wilde vrugte en neute bymekaargemaak
e)
Mans het gedans, en die vroue het wilde diere en hout bymekaargemaak
11.
Hoe het die San-mense van Suider-Afrika duisende jare lank gelewe?
a)
eenvoudige bestaan
b)
wilde bestaan
c)
gerieflike lewe gelei
d)
Rustige bestaan gehad
e)
As jagterversamelaars gelewe
12.
Die San-mense van suider-Afrika soms jagterversamelaars genoem omdat hulle __________ gejag het en _______________ versamel het .
a)
Omdat hulle diere gejag het en plante versamel het
b)
Omdat hulle tiere gejag het en planke versamel het
c)
Omdat hulle vrouens gejag het en matteversamel het
d)
Omdat hulle tiere gejag het en planke versamel het
e)
Omdat hulle renosters gejag het en paddas versamel het
13.
n Skuldbrief dien as 'n rekord van die geld wat en person aan `n ander skuld
a)
vals
b)
war
c)
onwar
d)
waar
e)
onwaar
14.
Noem 2 van die bepalings wat banke uiteensit op hul promesses wanneer jy geld by hulle leen?
a)
om goedere vir ander goedere te ruil sonder om geld te gebruik.
b)
Die bedrag en hoe lank jy het om dit af te betaal
c)
boere wat in hulle eie behoeftes voorsien
d)
Gemeenskappe wat geld gehad het . / gemeenskappe wat selfsugtig was.
e)
die persoon aan wie die grond of gebou behoort.
15.
Wanneer was die oorspronklike promesses gebruik?
a)
Voordat daar motors was
b)
Voordat daar mense was
c)
Voordat daar diere was
d)
Voordat daar banke was
e)
Voordat daar geld was