WorksheetsAgent 2000
Total questions: 15
Worksheet time: 8mins
Wat is Agent 2000 se naam?
Wouter du Randt
Walter du Toit
William Rademan
Wessel Rademeyer
Die meisie van wie die agent hou se naam is ...
Charné
Chante
Amoré
Chante-Amoré
Meneer von Brakel is die ...
skoolhoof
assistent
agent
pa
Die nuwe vriend wat die agent by die skool maak se bynaam is...
Biellie
Balie
Babs
Boela
Die agent is 'n groentjie in graad ...
sewe
vyf
agt
elf
Juffou Skutte is die ... onderwyseres.
Klas
Wiskunde
Drama
Kuns
Agent 2000 is 'n ...-jarige seun.
viertien
feertien
viertien
veertien
Agent 2000 is voor die missie by ... onderrig.
die huis, tuis
'n publieke skool
'n privaat skool
'n universiteit
Hierdie film is 'n ...
drama
aksie / avontuur
komedie
tranetrekker
Die laksman ... die graad agts.
help
boelie
bemoedig
motiveer
Watter stelling is nie waar nie?
Die skoolhoof moet bedank as die Laksman nie gevang word nie.
Die laksman is die hoof se seun.
Agent 2000 geniet aan die einde van die film skool.
Agent 2000 vertrou sy sussies om hom te help.
Agent 2000 se missie om die Laksman te ontmasker is...
maklik
vinnig
moeilik
gou
Die Afrikaanse woord vir "nerd" is ...
snip
ert
bleeksiel
tjankbalie
Walter hakkel by die skool, want hy is onder die dekmantel sodat ...
niemand vermoed hy is 'n geheime agent nie en hy die Laksman se aandag trek.
hy koel is.
hy nie sy woorde kan uitkry nie.
hy polulêr kan wees.
Wat is Walter in die groentjiekonsert?
'n Wolf
'n Prins
'n Perd
'n Boom
