wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Intensiewe vorme

Total questions: 20

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Hy het nie geld nie, hy is ( baie arm)

a)

doodarm

b)

peperarm

c)

brandarm

2.

Ek was my hare en nou is dit ( baie nat)

a)

seenat

b)

papnat

c)

spotnat

3.

very angry in Afrikaans is:

a)

doodkwaad

b)

stokkwaad

c)

smoorkwaad

4.

Hy eet so baie en nou is hy (baie dik)

a)

spekdik

b)

trommeldik

c)

dooddik

5.

Die ou man is (baie doof) Hy is ..

a)

horingdoof

b)

morsdoof

c)

stokdoof

6.

Die klip is rond en baie glad. Dit is...

a)

seepglad

b)

papglad

c)

smoorglad

7.

My skoolsak is baie swaar. Dit is ......

a)

klipswaar

b)

loodswaar

c)

doodswaar

8.

As iets baie geel is; dan is dit .......

a)

bloedgeel

b)

potgeel

c)

goudgeel

9.

Ek ry 'n BMW. Dit is 'n (baie duur) motor.

a)

seepduur

b)

skatduur

c)

peperduur

10.

very young in Afrikaans is.......

a)

piepjonk

b)

bloedjonk

c)

brandjonk

11.

Wat is die intensiewe vorm vir: droog?

a)

kurkdroog

b)

spotdroog

c)

stikdroog

12.

Baie koud is.....

a)

vuurkoud

b)

yskoud

c)

ys koud

13.

Die muis in die kamer is (baie klein.)

a)

doodklein

b)

piepklein

c)

hemelsklein

14.

Die atleet hardloop (baie vinnig.) Hy hardloop...

a)

blitzvinnig

b)

blitsvinnig

c)

stormvinnig

15.

Springmielies is (baie goedkoop). Dit is....

a)

spotgoedkoop

b)

pepergoedkoop

c)

bloedgoedkoop

16.

My slaapkamer is altyd baie skoon. Dit is....

a)

goudskoon

b)

rooiskoon

c)

silwerskoon

17.

My skooltas is (baie lig). Dit is....

a)

veerlig

b)

veerllig

c)

verlig

d)

v

18.

Baie groen is .....

a)

grassgroen

b)

grasgroen

c)

grasgroon

19.

In die winteroggende is dit baie donker as ek opstaan.

a)

pikdonker

b)

dooddonker

c)

smoordonker

20.

My slaapkamer gordyne is (baie blou).

a)

potblou

b)

skikblou

c)

potloodblou