wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Suurlemoen

Total questions: 20

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Lipstick?

a)

lippestif

b)

lipstiffie

c)

lippestiffie

d)

lipstiek

2.

Zane en Tiaan vat 'n .......... vir Meneer Marx

a)

brief

b)

letter

c)

koevert

d)

sokkie

3.

Die brief is vir Meneer Marx en kom van...

a)

juffrou Marx

b)

juffrou Pienaar

c)

juffrou van Zyl

d)

juffrou le Roux

4.

Tiaan se VAN is

a)

Pienaar

b)

le Roux

c)

Fourie

d)

Kritzinger

5.

Zane se VAN is ...

a)

Pienaar

b)

Fourie

c)

le Roux

d)

Kritzinger

6.

Tiaan en Zane is vriende vanaf Graad

a)

een

b)

twee

c)

drie

d)

vier

7.

Frik van Tonder

a)

speel fluit

b)

speel tjello

c)

speel viool

d)

speel klavier

8.

Frik se posisie in die rugbyspan is ....

a)

vleuel

b)

slot

c)

heelagter

d)

flank

9.

Zane en Tiaan se 'band' se naam is...

a)

Hardeskyf

b)

Bosvark

c)

Albei bogenoemde

d)

Geen van bogenoemde

10.

Die kompetisie vir 'bands' se naam is...

a)

Rinkink

b)

Rumoer

c)

Lawaai

d)

Rumour

11.

Die oudisies vir hulle band word op ..... gehou

a)

Maandag

b)

Dinsdag

c)

Woensdag

d)

Donderdag

12.

Tiaan se ouderdom is ..

a)

sestien

b)

vyftien

c)

veertien

d)

dertien

13.

Die korrekte spelling?

a)

oudiesies

b)

oudisies

c)

audiesies

d)

audisies

14.

Zane en Tiaan se GIDS is vir ...

a)

alle jong seuns tussen 5 en 16

b)

alle mans tussen 5 en 16

c)

alle mans tussen 5 en 95

d)

alle mans tussen 50 en 95

15.

Liezl se kosbaarste besitting is haar....

a)

lapkat

b)

haarjel

c)

jeans

d)

Patricia Lewis CD

16.

Zane se instrument is ...

a)

elektriese kitaar

b)

baskitaar

c)

tromme

d)

tjello

17.

Tiaan se GEHEIM is: hy kan nie dans nie.

a)

Waar

b)

Onwaar

18.

Die band se eerste oefening is in ...

a)

Zane-hulle se garage

b)

Liezl-hulle se tuin

c)

Tiaan-hulle se garage

d)

die musiekklas

19.

Die skool is ......... jaar oud

a)

50

b)

75

c)

100

d)

125

20.

Die skoolhoof is Meneer...

a)

van Wyk

b)

Marx

c)

Pienaar

d)

van Schalkwyk