wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Verwarrende woorde

Total questions: 20

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Sy koop nuwe (klere / kleure).

a)

klere

b)

kleure

2.

Sy is (verveeld/vervelig), want sy het al die boek gelees.

a)

verveeld

b)

vervelig

3.

Hy (erken/herken) die man uit sy verlede.

a)

erken

b)

herken

4.

Hy het jare (gelede/verlede) leer Spaans praat.

a)

gelede

b)

verlede

5.

My (familie/gesin) bestaan uit my ouers en broer.

a)

familie

b)

gesin

6.

Hy eet (rys/reis) en vleis.

a)

rys

b)

reis

7.

Hy het 10 (punte/merke) vir die toets gekry.

a)

punte

b)

merke

8.

(sommige / soms) mense is lui.

a)

sommige

b)

soms

9.

Ek sit (lank / lang / langs) my broer.

a)

lank

b)

lang

c)

langs

10.

Wat (beteken / bedoel) die woord?

a)

beteken

b)

bedoel

11.

Die meisie is baie (maer / maar).

a)

maer

b)

maar

12.

Hy het (toe / dan) gelag.

a)

toe

b)

dan

13.

Hy het 'n (leen / leun / leuen) vertel.

a)

leen

b)

leun

c)

leuen

14.

Sy (leen / leun / leuen) geld by haar pa.

a)

leen

b)

leun

c)

leuen

15.

Die diamantring is (dier / deur / duur).

a)

dier

b)

deur

c)

duur

16.

Hulle is nie dieselfde nie. Sy is (ander / anders).

a)

ander

b)

anders

17.

Het jy (enige / enigste) vrae?

a)

enige

b)

enigste

18.

Hulle kyk na die (foto / fotograaf) in die album.

a)

foto

b)

fotograaf

19.

Ons gaan (kortliks / binnekort) met vakansie.

a)

kortliks

b)

binnekort

20.

Ek (waardeer / waardeur) die moeite wat jy doen.

a)

waardeer

b)

waardeur