WorksheetsVerkleinwoorde
Total questions: 28
Worksheet time: 14mins
Die verkleining van blom
blomtjie
blommie
blommetjie
Vekleining van vraag
vragie
vraagie
vragetjie
Daar is baie klein (vis) in die dam.
vissetjies
visse
vissies
'n klein dam is 'n ....
damtjie
dammie
dammetjie
klein (honde) is baie oulik.
hondetjies
hondjies
hondejies
Die verkleining van lied
liedjies
liedtjies
liedjie
Die klein (haas) sit op die rots.
haasie
haastjie
hasie
Die hase sit op die klein (rotse).
rotsetjies
rotsies
rotsie
Ek het 'n klein piekniek (mandjie)
mandjieie
mandjiejie
mandjietjie
Ek het 'n klein (foto) van myself.
foto'kie
foto'tjie
fototjie
My klein (lessenaar) is die beste.
lessenarie
lessenaartjie
lessenaarjie
Daar sit 'n klein (vlieg) op my toebroodjie.
vliegie
vliegtjie
vliegjie
Die klein (heining) om my huis is stukkend.
heiningkie
heiningetje
heininkie
Daar is baie ( ster) in die hemel.
sterretjies
stertjies
sterries
Die klein (venster) in my kamer is gebreek.
vensterjie
vensterretjie
venstertjie
Die klein uil sit snags op my huis se dak.
uilie
uiljie
uiltjie
Die uil sit op my klein huis se dak.
huistjie
huisie
huispie
Die baba se klein arm is gebreek.
armtjie
armetjie
armpie
Die klein merrie het 'n baba vulletjie.
merrie
merrietjie
merriepie
Ek eet op klein bord.
bordtie
bordjie
bordtjie
Die klein slang is giftig.
slangetjie
slankie
slangtjie
My klein broer is siek.
broerkie
broertjie
broeretjie
Liewe Heksie vlieg rond op haar besem.
besems
besemtjie
besempie
besemkie
Die apie sit op die hek met 'n geel piesang in die hand.
piesankie
piesangkie
piesanktjie
Die man ry 'n mooi kar.
mantjie - kartjie
mannetjie - karretjie
manne - karre
Die vark sit op die fiets.
varkie- fietsie
varktjie - fietse
varkie- fiettjie
Die meisie se rok het 'n vlek op.
meisietjie - rokkie - vlekkie
meisiepie- rokie - vleks
Die padda loop oor die pad in die stad.
paddatjie - paadjie - stadjie
paddas - padda - stadtjie
