NEW
Font size
WorksheetsTelwoorde
Total questions: 20
Worksheet time: 10mins
Die korrekte spel vir : 21 is
een en twintig.
een- en - twintig
een - en - twintag
Die korrekte spel vir : 44 is
vier - en veertig
vier -en - viertig
veer - en veertig
Die korrekte spel vir : 99 Is
nege -en negentig
neen -en neentien
nege en neegenag
Kies uit : Ek het 1ste plek behaal.
eeste
eerste
eenste.
Kies uit : Ek het vyf plek gekom.
vyfste
vyfde
vyfster
Kies uit : Ek het 11 posisie behaal.
elfs
elfde
elfste
Oom Wallie het sy 30 "Comrades" klaar gemaak.
dertigde
dertigste
dertiende
Ouma het haar 70 verjaarsdag gevier.
sewentigste
sewentiende
sewetagsste
Oom Kayden het R 7500 gewen.
sewe duisend en vyf honderd
seweduisend vyfhonderd
sewenduisend vyvhonderd
Ons het in die middel ry gesit.
middelste
middelele
middels
Jamie vier sy 10 en Johnny sy 3 verjaarsdag op Saterdag die 12 Oktober.
tiende , derde , twaalfde.
tien , drie , twaalf
tiendes , derdes , twaalfdes.
Die woord heelwat beteken?
whole
a lot, many , a few
empty
in front
Die woord ongeveer beteken?
approximately, more or less
high
low
middle
Die woord verskeie beteken ?
exactly 10
various
a little
a few
Die woord 'n paar beteken?
a married couple
a few
a pear
Die woord min beteken?
a little, a small ....
a large ....
a big......
an emormous
Piet was een was die voorste atlete in die ......
first ,leading group , in front etc
in the middle
dead last
in the last group
Janneman het die hoogste gespring op atletieksdag.
lowest
fell
highest
Ek het die minste geld tussen al my vriende.
the most
the least
the highest
Ek was in die middelste groep vir die Duzi maraton.
middle group
first group
last group
