NEW
Font size
WorksheetsVerkleinwoorde
Total questions: 35
Worksheet time: 18mins
Daar is 'n klein (hond) by die troeteldierwinkel.
honde
hondjie
hondtjie
hondetjie
Jy moet jou ou (trui) aantrek.
truitjie
truijie
truikie
trui'tjie
Op die plaas is 'n klein (hanslam).
hanslamkie
hanslampie
hanslametjie
hanslammetjie
Daar sit 'n klein (duif) in die nes.
duiftjie
duifie
duifetjie
duifkie
Dié ou (piesang) smaak heerlik.
piesangkie
piesankie
piesangtjie
piesangetjie
Die klein (oupa) het grys hare.
oupakie
oupa'tjie
oupatjie
oupajie
Het hierdie nagereg nie 'n (room) nodig nie?
roomtjie
roompie
rometjie
roomjie
Die verkleining van blom
blomtjie
blommie
blommetjie
Verkleining van stroom
stromie
stroompie
stroometjie
Vekleining van vraag
vragie
vraagie
vragetjie
Daar is baie klein (vis) in die dam.
vissetjies
visse
vissies
'n klein dam is 'n ....
damtjie
dammie
dammetjie
klein (honde) is baie oulik.
hondetjies
hondjies
hondejies
die verkleining van lied
liedjies
liedtjies
liedjie
Die klein (haas) sit op die rots.
haasie
haastjie
hasie
Ek het 'n klein piekniek (mandjie)
mandjieie
mandjiejie
mandjietjie
Daar is baie ( ster) in die hemel.
sterretjies
stertjies
sterries
Die klein venster in my kamer is gebreek.
vensterjie
vensterretjie
venstertjie
Die klein uil sit snags op my huis se dak.
uilie
uiljie
uiltjie
Die uil sit op my klein huis se dak.
huistjie
huisie
huispie
Die baba se klein arm is gebreek.
armtjie
armetjie
armpie
Ek eet op klein bord.
bordtie
bordjie
bordtjie
Die klein slang is giftig.
slangetjie
slankie
slangtjie
My klein broer is siek.
broerkie
broertjie
broeretjie
Die vrou dra n klein ring
ringetjie
rinkie
ringetjietjie
Die Uno het n klein wiel
wielkie
wieltjie
wieletjie
Bo in die lug is n ster
sterretjie
sterrie
stertjie
Daar is n kwwai eend!
eendjie
eendtjie
eendkie
Ek speel met my mooi pop.
popie
poppie
poppetjie
Die (saag) is skerp
sagie
saagetjie
saagie
My (neef) is baie siek
neeftjie
nefie
neefkie
Die kasteel se (toring) is baie mooi
toringkie
toringtjie
toringetjie
Die huis het n klein (stoep)
stoepkie
stoepie
stoeptjie
n klein (boontjie)
boontjietjie
boontjie
boonkie
Die (koning) se perd is klein
koningtjie
koninkie
koningkie
