NEW
Font size
WorksheetsMeervoude
Total questions: 15
Worksheet time: 8mins
Een hond, maar baie ...
honds
honde
hondde
hondes
Al die (pa) staan langs die veld.
pa
pae
pas
pa's
Daar is vyf (lig) in die boom.
ligs
lië
ligte
ligge
Hou jou (oog) oop vir slange!
ogs
ooë
oogs
oë
Die boer het baie (skaap) op die plaas.
skaaps
skape
skappe
skae
Een skip, maar baie ...
skepe
skips
skippe
skippe
Op die plaas is baie (grondpad).
grondpads
grondpaads
grondpaaie
grondpadde
Een leeu, maar baie ...
leeus
leeu's
leeue
leeuë
Almal skryf (brief) in die klas.
briefs
briefe
briewe
briews
Daar is baie (kamer) in die huis.
kamers
kamerre
kamere
kamerse
Al die (pa) staan langs die veld.
pa
pae
pas
pa's
Daar is sewe (dag) in 'n week.
Dagte
Dae
Dagge
Dags
Al die (kind) is by die huis.
Kinds
Kinde
Kindte
Kinders
Baie (huis) word verloop.
Huise
Huiss
Huiste
Huie
Baie (dief) sit in die trunk.
Diefe
Diewe
Diewwe
Diefs
