Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Vrugte en Groente

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Hierdie vrug word 'n .... genoem.

a)

Peer

b)

Lemoen

c)

Suurlemoen

d)

Appel

2.

Wat is hierdie vrug? Dit bestaan uit baie dele (it consists out of many parts) en die kleure is groen en pers.

a)

Lemoene

b)

Naartjies

c)

Druiwe

d)

Aarbeie

3.

Wat is die naam van hierdie vrug?

a)

Perske

b)

Peer

c)

Perlemoen

d)

Pynappel

4.

Kies die korrekte spelling vir hierdie groente...

a)

Spenasie

b)

Spinasi

c)

Spenasi

d)

Spinasie

5.

Wat is hierdie vrug se naam? Dit is geel buite(outside) en droog(dry) en wit binne

a)

Suurlemoen

b)

Lemoen

c)

Wortel

d)

Piesang

6.

Wat is hierdie vrug se naam?

Dit kom in 3 kleure, dit is baie hard en sappig(juicy) met (with) pitte (seeds) in die middel.

a)

Ertjie

b)

Pampoen

c)

Appel

d)

Kool

7.

Hierdie vrug veg teen verkoue.

a)

Suurlemoen

b)

Lemoen

c)

Perske

d)

Aartappel

8.

Hierdie vrug kom in baie dele en die kleur is rooi.

a)

Pluime

b)

Druiwe

c)

Aarbeie

d)

Bessies

9.

Hierdie groente se Engelse naam is "Cabbage".

a)

Blomkool

b)

Kool

c)

Koolin

d)

Kolisi

10.

Watter van die volgende (which of the following) is nie 'n vrug nie?

a)

Peer

b)

Wortel

c)

Piesang

d)

Appel