NEW
Font size
S
M
L
XL
WorksheetsDae van die week en Seisoene
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Name
Class
Date
1.
Voltooi die sin: " Maandag, ____________, Woensdag.
a)
Donderdag
b)
Dinsdag
c)
Vrydag
d)
Twaalfdag
2.
Wat is die laaste dag van die week?
Laaste = Last.
a)
Vrydag
b)
Maandag
c)
Sondag
d)
Dinsdag
3.
In watter seisoen dra ons hierdie die meeste?
a)
Lente
b)
Somer
c)
Herfs
d)
Winter
4.
Wat is die Afrikaanse woord vir "Autumn"?
a)
Winter
b)
Herfs
c)
Somer
d)
Lente
5.
As dit vandag Dinsdag is, watter dag was dit gister?
a)
Maandag
b)
Woensdag
c)
Donderdag
d)
Sondag
6.
Dinsdag, Donderdag, ______________________
a)
Vrydag
b)
Maandag
c)
Saterdag
d)
Sondag
7.
As dit vandag Sondag is, watter dag gaan dit môre wees?
a)
Sondag
b)
Saterdag
c)
Vrydag
d)
Maandag
8.
Die dag voor Donderdag.
a)
Dinsdag
b)
Vrydag
c)
Woensdag
d)
Sondag
9.
In hierdie siesoen begin ons mooi blomme sien.
a)
Somer
b)
Winter
c)
Lente
d)
Herfs
10.
Die laaste skooldag in 'n week.
a)
Maandag
b)
Vrydag
c)
Woensdag
d)
Sondag
Reset
