NEW
Font size
WorksheetsApparatuur Gr 12
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
’n Draagbare rekenaartoestel wat ook gebruik kan word om oproepe te maak en te ontvang.
Drywer
Phablet
GPS toestel
Ultraboek
’n Klein program wat toelaat dat die bedryfstelsel met die hardeware kommunikeer en dit beheer.
Potgooi ('podcasting')
Nutsprogramme
Drywer
RSS
Konsepte in die ontwerp van hardeware wat die gesondheid en gerief van gebruikers in ag neem.
Formatering
Kwaadwillige sagteware
Verslag
Ergonomie
Bykomende inligting in ’n lêer of dokument, soos die naam van die outeur.
Metadata
Posrëel
VoIP
Uitbreiding
’n Tegnologie wat gebruik word om ’n mens se geografiese posisie te bepaal.
Uitbreiding
GPS
LTE
NVK ('NFC')
Geheue wat die laai-instruksies van ’n rekenaar bevat wat gebruik word om die bedryfstelsel te laai.
Hardeskyf
ETG ('RAM')
LAG ('ROM')
Dropbox
’n Baie kragtige tipe draagbare rekenaar met verminderde kragverbruik.
Ultraboek
Skootrekenaar
Phablet
Tafelrekenaar
’n Toestel wat gebruik word om data permanent te stoor.
Google Chrome
ETG ('RAM')
VTA ('SSD')
’n Monitor-spesifikasie wat die beeldkwaliteit aandui.
Resolusie
60 Hz
webkamera
Mbps
’n Noodsaaklike komponent van ’n rekenaartoestel.
Webkamera
SVE ('CPU')
Wi-Fi hardeware
Optiese vesel
