WorksheetsGr 10 - Inleiding tot Rekenaars
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Watter een van die volgende word NIE met die skuif van teks in ’n woordverwerker geassosieer nie?
Clipboard
Paste
<Ctrl><C>
Keep text only
Watter een van die volgende verwys na ’n ikoon op die werkskerm wat ’n klein gebuigde pyltjie in die onderste linkerkantste hoek het?
Tooltip
GUI
Live tile
Kortpad (Shortcut)
Die klein prentjies op die werkskerm, wat programme of 'plekke' op die rekenaar verteenwoordig.
Taakbalkie
Tooltip
Ikone
Ribbon
Die eerste, basiese skerm wat vertoon word wanneer Windows gelaai word.
Venster
Werkskerm (Desktop)
Ribbon
Titelbalkie
’n Kortpadsleutel gebruik om ’n aksie te ‘undo’
<Ctrl><V>
<Ctrl><Z>
<Ctrl><P>
<Ctrl><S>
Die belangrikste program op ’n rekenaar wat ald die aktiwiteite wat in die rekenaar plaasvind, beheer.
Venster (Window)
Laai (Boot)
Bedryfstelsel
GUI
’n Wenk of inligting wat verskyn wanneer mens die wyser op ’n ikoon of objek laat rus.
Klik
Tooltip
Minimise
Maximise
Data is ......
die resultaat van verwerking
die belangrikste program op die rekenaar
onverwerkte items
die fisiese komponente op die rekenaar
Hardeware verwys na
spesifieke instruksies wat ons vir die rekenaar gee
die plek op die rekenaar waar werk tydelik gebêre word
die plek op die rekenaar waar werk permanent gebêre word
die fisiese komponente van die rekenaar
Stoor verwys na
die plek op ’n rekenaar waar werk permanent gebêre word
die plek op ’n rekenaar waar werk tydelik gebêre word
die resultaat van verwerking
die aanskakel van die rekenaar
