NEW
Font size
WorksheetsApparatuur - Deel 2
Total questions: 11
Worksheet time: 6mins
’n Toestel wat gebruik kan word om die konsep van konvergensie te illustreer.
ruitrekenarisering ('grid computing')
skermleser ('screen reader')
slimfoon
OTM
’n Tipe sagteware wat karakters in ’n geskandeerde ('scanned') beeld herken
templaat
OKH ('OCR')
SVE ('CPU')
’n Bedryfstelseleienskap wat ontwerp is om rekenaars vir gesiggestemde gebruikers toeganklik te maak.
klankkaart
OKH ('OCR')
skermleser ('screen reader')
wiki
’n Hardeware-komponent wat ’n mens heel waarskynlik vir videoredigering moet opgradeer
SVE ('CPU')
klankkaart
VTA (SSD)
wiki
’n Voorbeeld van ’n aspekratio ('aspect ratio') wat algemeen gebruik word
16 : 9
19 : 9
limiet/plafon ('cap')
DIMM
’n Tegnologie wat in toestelle vir verlamde gebruikers gebruik word
enkripsie
afvoer
vorming ('shaping')
oogspoor ('eye tracking')
Kasgeheue word hier gevind
SVE ('CPU')
UPS
argivering
MHz
Watter EEN van die volgende is ’n tegnologie wat algemeen gebruik word om ’n wye verskeidenheid toestelle aan ’n rekenaar te koppel?
OKT ('UPS')
GGK ('GUI')
USB
VTA ('SSD')
Die ......... behou die data wat daarop gestoor is, selfs al gaan die krag af.
ETG ('RAM')
HDD
LED
SVE ('CPU')
’n .......... is ’n toestel wat krag aan ’n rekenaar verskaf.
KTE ('PSU')
LAG ('ROM')
OTM
GPS
’n Toestel wat gebruik kan word om die konsep van konvergensie te illustreer.
ruitrekenarisering ('grid computing')
skermleser ('screen reader')
slimfoon
OTM
